Wiki Afrikaans 2022: Tuisblad
AFVietnameseEnglish

Garsfontein is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Garsfontein is sowat 14 kilometer (8 myl) suidoos van die middestad tussen Constantiapark, Moreletapark en Lynnwood geleë. Volgens die 2011-sensus het dit 19 500 inwoners gehad.

Garsfontein
Garsfontein is in Gauteng
Garsfontein
Garsfontein
 Garsfontein se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°42′0″S 28°17′37″O / 25.70000°S 28.29361°O / -25.70000; 28.29361Koördinate: 25°42′0″S 28°17′37″O / 25.70000°S 28.29361°O / -25.70000; 28.29361
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal7,30 km2 (2,82 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal19 501
 • Digtheid2 671/km2 (6 920/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense77.5%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense17.6%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 58.7%
 • Engels 26.9%
 • Noord-Sotho 2.2%
 • Zoeloe 1.9%
 • Ander 10.3%
Poskode (strate)
0081
Poskode (posbusse)
0042
Skakelkode012

Infrastruktuur

  • Hoërskool Garsfontein
  • Garsfontein Polisiestasie
  • Jimmy Aves-park
  • Mooikloof Village-winkelsentrum
  • Snipper-Snip Kleuterskool en Crèche
  • Zita-park

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Garsfontein". Sensus 2011.


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.