Middel-Europese Tyd

Middel-Europese Tyd (MET) (Engels: CET vir Central European Time) is 'n tydsone wat een uur voor UTC is (UTC+1).

Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone. In die somer skakel hierdie lande oor na MEST, Middel-Europese Somertyd, UTC+2 (in Engels CEST, Central European Summer Time).

Middel-Europese Tyd
Tydsones van Europa:
blou Wes-Europese Tyd (UTC+0)
Wes-Europese Somertyd (UTC+1)
ligblou Wes-Europese Tyd (UTC+0)
rooi Middel-Europese Tyd (UTC+1)
Middel-Europese Somertyd (UTC+2)
geel Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd (UTC+2)
beige Oos-Europese Tyd (UTC+2)
Oos-Europese Somertyd (UTC+3)
groen Moskoutyd (UTC+3)
Ligter kleure toon lande met somertyd.

Die teoretiese sone van Midde-Europese Tyd loop vanaf 7,5° oosterlengte tot 22,5° oosterlengte.

Die lande wat MET gebruik is:

Lande buite die geografiese MET

Europese lande wat Middel-Europese Tyd gebruik, maar geografies in die Wes-Europese Tydsone lê is:

In Mei 1940 word Middel-Europese Tyd in Nederland, België, Luxemburg en Frankryk deur die Duitse besetting ingevoer. Na die besetting word die situasie gehandhaaf. Spanje gebruik MET sedert 1946.

Eksterne skakels

Tags:

EuropaTydsoneUTCUTC+1

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkersLeenwoordKongo-krisisHomofoonLiewe HeksieMiskruierLys van Afrikaanse televisiereekseWikiMielieRooilipslangTropiese sikloonCristiano RonaldoWhatsAppVraag en aanbodBorskankerMaagsweerProvinsies van Suid-AfrikaInflasieBakterieWiskundige terminologieProteaInsekWet op Bantoe-onderwysWatersuiweringNic de JagerEjakulasieJakobDonderstormYslandMorfologie (taalkunde)EnsiklopedieSilwerAmateurradioGeweldSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HoenderJeuksiekteKwaZulu-NatalKarooByvoeglike naamwoordNamibwoestynDonkieVarkgriepArmoedeElektrodeDepressie (gemoedstoestand)Sint JorisdagTelkomRefleksiePseudowetenskapLetterlike en figuurlike taalgebruikWaterbesoedelingTemperatuurRobert SobukweMateriaalBesnydenisBeaufortskaalKoolhidraatWeer (meteorologie)SamestellingVeerDiepaartromboseOrthopteraNelson MandelaWikipediaAB de VilliersVennootskapRoesSmeltpuntAborsie in Suid-AfrikaMetaal23 AprilJoodse kalenderBrandbergEweknienetwerkDuitslandLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More