Kruisplatform

Kruisplatform is 'n term wat gebruik word in die rekenaarwetenskap en beteken dat meer as een bedryfstelsel of rekenaarargitektuur ondersteun word.

'n Kruisplatform toepassing kan op twee of meer bedryfstelsels loop. Moontlik op Microsoft Windows, Linux en macOS.

Linux, in teenstelling met Windows, is 'n voorbeeld van 'n kruisplatform bedryfstelsel wat op x86, ARM, PowerPC en verskeie ander rekenaarargitekture kan funksioneer.

Voorbeelde van kruisplatform programmeertale is C, C++, Java, JavaScript, PHP, Python en Tcl. Toepassings wat in sulke tale geskryf is kan onveranderd of met klein aanpassings op ander platforms gebruik word.

Tags:

BedryfstelselRekenaarwetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elektroniese of digitale mediaEiffeltoringOranjerivierKrampLenteLys van Kaapstad se voorstedeDiarreeKoolstofKunsmatige algemene intelligensieCristiano RonaldoDroogteDelft, KaapstadAtleetvoetGriekwa-AfrikaansBruce FordyceDie Stem van Suid-AfrikaSuid-EuropaStadViëtnamWes-KaapHomoniemAfrikaanse Taalmonument (Welkom)GrondbesoedelingLeonardo da VinciAardbewingHulpwerkwoordSuiwelprodukGoudOrale seksKapitaal (ekonomie)DuitsPastoorSikloonSamestellende afleidingArabiesBevolkingVoedselkettingNG gemeente TheunissenKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNiemetaalUitwerking van klimaatsveranderingRekenaarDuitse maselsSuid-Afrikaanse InkomstediensOu Apostoliese KerkSwart menseTydLetterkundeAkroniemAfrikanernasionalismeLuiperdWitbloedselInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLionel PetersonPolisieCorioliskragSwangerskapAkuutHomofoonNieuwoudtvilleBosluisbytkoorsGewone luislangCarike KeuzenkampSnaarinstrumentPersSwaziTrekarbeidNamibiëLyfstraf in skoleWillie JoubertMusieksimboleWerkloosheidMoedersdagVolksrepubliek ChinaDie GelofteTafelbergBraaiGoogleNatrium🡆 More