Kalsium-43

Kalsium-43 (chemiese notasie 4320Ca) is 'n stabiele isotoop van kalsium.

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsium-43 
Kalsium-43
 
Protone 20 
Neutrone 23 
Kernspin 7/2- 
Massa-oorskot -38408,8 keV 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 0,135%  

Navigasie

4119K 4220Ca
4219K 4320Ca
4420Ca 4521Sc
Lys van isotope
Portaal Kalsium-43 Chemie
Portaal Kalsium-43 Fisika

KMR

Kalsium-43 kan vir resonansie gebruik word, maar dit het kernspin I=7/2 en 'n kwadrupool. Die resonansie kan nogtans taamlik smal wees. Die chemiese verskuiwing is egter taamlik klein en omdat dit 'n seldsame isotoop is, moet dikwels verryking aangewend word, wat duur is. Dit word soms in relaksasiestudies van binding van kalsium-ione aan proteïene gebruik.

Die aanwending in vastestof-KMR is nog in ontwikkeling, maar daar is kennis van die tensorelemente van die chemiese verskuiwing en kalsium se omringing is in 12 verbindings suksesvol gewys.

Verwysings

Tags:

IsotoopKalsium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

.npRelatiwiteitsteorieLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeAurora (astronomie)StapelvoedselKoue OorlogHomofoonFascisme16 NovemberVolstruisCarike KeuzenkampOu Apostoliese KerkErica BoyerJaarWindenergieDigvormVolksrepubliek ChinaFacebookMeervoudDuitse maselsWortelErektiele disfunksiePankreasMilt1652PiesangKarin HougaardNierversakingOrale seksAmhariesGeelstertSiberiese ingrypingVerbondsarkJohan StemmetBelastingBukkakeDoodstrafDieetveselT20I-wêreldbeker 2014SeekoeiSteve HofmeyrMaagsweerRooikatPeruAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOSI-modelLord’sLiewe Heksie1991EreksieNederlandsFord Model TPubiese hareMenslike skeletWayde van NiekerkRuan JoshDean SmithNamibiëMarkus JoosteKantoneesWikinewsBaardskeerder-spinnekopMaroela MediaIndonesiëSkilpadAfrikaanse naguilVerenigde Arabiese EmirateDesiré GardnerTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDroogteArabiesWestdenedam-rampVigs🡆 More