Joseph Stilwell

Joseph Warren Stilwell (19 Maart 1883 - 12 Oktober 1946) was 'n generaal van die Amerikaanse leër wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog in die China Burma India Theatre gedien het.

Sy sure persoonlikheid word weerspieël in die bynaam "Vinegar Joe".

Joseph Stilwell

Wantroue in sy bondgenote en 'n gebrek aan hulpbronne het beteken dat Stilwell gedurig moes improviseer. Hy was berug met sy verskille oor strategie en grondtroepe teenoor lugmag, met sy ondergeskikte, Claire Chennault, wat nou verbind was met Generaal Chiang Kai-shek. Generaal George C. Marshall, die stafhoof van die weermag, het erken dat hy Stilwell 'een van die moeilikste' opdragte van enige teaterbevelvoerder gegee het.

Eksterne skakels


Tags:

12 Oktober188319 Maart1946Amerikaanse LeërTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Militêre geskiedenis van Suid-AfrikaLys van presidente van BurundiLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSonenergieProstaatklierApartheidQR-kodeVerenigde Arabiese EmirateKinderregteFamilie (verwantskap)Hottentot (vis)GamelanDomineeSteve HofmeyrBosluisEmfiseemWikinewsVormDane van NiekerkKantons van SwitserlandKwikstertjieVergelyking JavaScriptGert van TonderKliniese depressieArgeologieTepelVierkantswortel16 NovemberLys van persone in die BybelKonsentrasiekampDie Stem van Suid-AfrikaJodiumVerbondsarkJohan StemmetLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeVaduzWaldemar SchultzOekraïneDiarreeFopnuusEersterivier (rivier)AasblomPinksterPerdMin ShawWindenergieKookkunsHannes van WykSarah Rose KarrBoer Soek 'n VrouDulcie van den BerghHendrik HofmeyrDassiedeurAgorafobieEngelsBrittany Ashton HolmesJesus van NasaretRooikatPersLianie MayVisJacques LootsDean SmithNaaktheidDeon MeyerCourseraLangste woordGoogleSeksuele penetrasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGroot VlaktesRina HugoNederlandTrigeminale neuralgieKalender🡆 More