Agorafobie

Ongeveer die helfte van die mense wat aan paniekversteurings ly, ontwikkel later ook agorafobie.

Agorafobie word beskryf as 'n vrees vir oop ruimtes, wat eintlik misleidend is. Die woord agora, wat aan die Grieks ontleen is, beteken letterlik "'n vrees vir die markplek" (in die antieke samelewing 'n groot, oop ruimte in die dorp of stad). In die ergste graad word agorafobie gekenmerk deur 'n verlammende vrees om in 'n plek of situasie te wees waar die persoon voel ontsnapping is nie moontlik of hulp is nie naby in geval van 'n aanval nie.

Agorafobie
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 F40
F40.00 onbepaald, F40.01 Met paniekversteuring, F40.02 Sonder paniekversteuring
ICD-9 300.22 Sonder paniekversteuring, 300.21 Met paniekversteuring
MeSH D000379
Agorafobie Mediese waarskuwing

Persone wat aan hierdie versteuring ly, voel dikwels slegs in hul huise werklik veilig en gevolglik beperk hulle hulle dikwels tot hierdie gebied.

'n Variasie van dié siektebeeld is dat die persoon 'n vrees het om alleen tuis te wees. Nog ander vrees dit om tussen 'n menigte te wees of om in 'n ry te staan, terwyl daar ook diegene is wat doodeenvoudig oop ruimtes vrees. Die pasiënte beraam dikwels ingewikkelde planne net om die gevreesde plekke en situasies te vermy.

Sien ook

Tags:

Grieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLeeuCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)Swart menseSonGrondwet van Suid-AfrikaBlaarBTWApokriewe boekeMaselsSeksuele penetrasieWright-broersBybelMisdaadromanAfrikanerweerstandsbewegingKarakteriseringGeografie van Suid-AfrikaSwartkwasmuishondKaapse VlakteAfrikaanse woordelys en spelreëlsYstertydperkLys van veltoestandeWeer (meteorologie)ErosieKapitalismeTradisionele literatuurChristendomUnie van Suid-AfrikaGroot GatWetenskapSkaapVlekvrye staalTydsoneHindoeïsmeWoordeboek van die Afrikaanse TaalVioolSebraCholeraNatuurrampNasionale VrouedagHector PietersonRekenaarWithaaiSkildklierLys van Afrikaanse televisiereekseGemeenskapHefboomSelfstandige naamwoordTransatlantiese slawehandelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMediese diagnoseDepressie (gemoedstoestand)HibernasieLys van Afrikaanse rolprenteAkademiaOrthopteraNederlandsSeisoenNetbalLeeudoringstad-spoorwegrampVerstedelikingSpoorvervoer in Suid-AfrikaInsek1990RenosterSikloonKoolhidraatIronieReënspinnekopHeks van HexrivierBosvarkRonelda KamferNasionalismeTrappe van vergelyking🡆 More