Provinsie Jilin

Jilin (Chinees: 吉林, Pinyin: Jílín, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China.

    Hierdie artikel handel oor 'n provinsie in die Volksrepubliek China. Vir die gelyknamige stad, sien Jilin (stad).

In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 27 462 297 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Changchun.

Jilin

吉林省 (Chinees)
Die Hemelmeer Jilin
Die Hemelmeer Jilin
Ligging van Jilin in die Volksrepubliek China
Ligging van Jilin in die Volksrepubliek China
Koördinate: 43°42′0″N 126°12′0″O / 43.70000°N 126.20000°O / 43.70000; 126.20000 126°12′0″O / 43.70000°N 126.20000°O / 43.70000; 126.20000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
HoofstadChangchun
Grootste stadChangchun
Regering
 • TipeRegering van Jilin
 • SekretarisJing Junhai
 • GoewerneurHan Jun
Oppervlak
 • Totaal191 126 km2 (73 794 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal27 462 297
 • Digtheid140/km2 (370/vk. myl)
 • Rang
21ste
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (91%), Koreane (4%), Mantsjoes (4%), Mongole (0,6%), Hui (0,5%)
Webwerfwww.jl.gov.cn
Provinsie Jilin
Die woord "Jilin" in Chinese karakters

Jilin vorm die oostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese Noordooste, en grens aan Noord-Korea en Rusland in die ooste, Heilongjiang in die noorde, Liaoning in die suide en Binne-Mongolië in die weste.

Han-Chinese vorm met 91% die grootste etniese groep, gevolg deur Koreane en Mantsjoes met 4%.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChangchunChineesHoofstadLêer:Zh-Jilin.oggPinyinProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek ChinaWikipedia:MediahulpZh-Jilin.ogg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonCarike KeuzenkampNasionaal-SosialismeOntdekking van goud in Suid-AfrikaEllipstekenKoeffisiënt en magswortelLettergreepHeuningbyGroot vyfKopieregAfvalbestuurNatuurlike hulpbronHage GeingobAlkoholismeVigsLika BerningAluminiumSirkelIngenieursweseFotosinteseLugbesoedelingWerkloosheidPersentasieHector PietersonJudaïsmeGloeilampAlliterasieEreksieSuid-AfrikaAfrikanersLys van medisinale kruiePersMeningsverskil oor aardverwarmingRobert SobukweGenitale vratJan van RiebeeckWet op NaturellengrondIronieMaatskaplike verantwoordelikheidMarsMoedersdagVoegwoordBorsteKoue OorlogPenisHulpwerkwoordAfrikaansNedersettingHerfsTussenwerpselCristiano RonaldoMateriaalEugenetikaLetsiteleKameelperdLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDagboekBateMahatma GandhiEuropaDeelwoordAfrikaStedelike gebiedKlavierMarie AntoinetteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSokkerGewone luislangHemelvaartsdagWikipediaKolitisVlinderLeah van NiekerkRenosterKoors🡆 More