Heilongjiang

Heilongjiang (Chinees: 黑龙江, Pinyin: Hēilóngjiāng, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China.

In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 38 312 224 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Harbin.

Heilongjiang

黑龙江省 (Chinees)
Heilongjiang
Harbin se "Ys- en sneeuwêreld"
Ligging van Heilongjiang in die Volksrepubliek China
Ligging van Heilongjiang in die Volksrepubliek China
Koördinate: 48°0′0″N 129°0′0″O / 48.00000°N 129.00000°O / 48.00000; 129.00000 129°0′0″O / 48.00000°N 129.00000°O / 48.00000; 129.00000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
HoofstadHarbin
Grootste stadHarbin
Regering
 • TipeRegering van Heilongjiang
 • SekretarisZhang Qingwei
 • GoewerneurHu Changsheng
Oppervlak
 • Totaal454 800 km2 (175 600 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal38 312 224
 • Digtheid84/km2 (220/vk. myl)
 • Rang
15de
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (95%), Mantsjoes (3%), Koreane (1%), Mongole (0,4%), Hui (0,3%)
Webwerfwww.hlj.gov.cn
Heilongjiang
Die woord "Heilongjiang" in Chinese karakters

Heilongjiang vorm die noordoostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese noordooste, en grens aan Jilin in die suide, Binne-Mongolië in die weste asook Rusland in die noorde en ooste.

Han-Chinese vorm met 95% die grootste etniese groep, gevolg deur Mantsjoes met 3% en Koreane met 1%.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChineesHarbinHoofstadLêer:Zh-黑龙江.ogaPinyinProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek ChinaWikipedia:MediahulpZh-Heilongjiang.ogg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NormeDokterWerkloosheidKlankgreepLeeuSuid-Afrikaanse LugdiensMetafoorMantisObesiteitReddingskakeTandbederfKrieketSkrikkeljaarReënspinnekopMadison IvyBeeldspraakLys van nedersettings in Suid-AfrikaYsbeerHipertensiePornografiese subgenresTelwoordVoortplantingKroonblaarGeslagNasionale lied van Suid-AfrikaKompasBergskilpadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerenigde KoninkrykJagluiperdMosesKrapDikdermWapen van NamibiëHernubare energieSpinnekopEkonomieEpilepsieDierBesproeiingJohannes MeintjesPersoonlike voornaamwoordGewone breukeKlankLiewe HeksieNederduitsch Hervormde KerkDaggaTussenwerpselIntensiewe vormStudievaardighedeOlifantAssimilasie (taalkunde)MieliestronkQGeografie van Suid-AfrikaNaaldekokerSkildklierSeksuele oriëntasieDemokrasieVerenigde State van AmerikaStuifmeelJudaïsmeRegeringGalblaasSendelingSonkragMosambiekNiersteenGeskiedenis van AfrikaHoenderKolorektale kankerHindoeïsmeVergelykings (taalkunde)Peach van PletzenBesoedelingPriemgetalHondeklipbaai🡆 More