Mongole

Die Mongole (Mongools: Монголчууд, , Mongolchuud, ) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Mongolië en die Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Oos-Asië. Vir die taal, sien Mongools, en vir die taalfamilie, sien Mongoolse tale.

Hulle vorm die titulêre nasie van Mongolië en praat Mongools as moedertaal.

Mongole

MongoleMongoleMongoleMongoleMongole
Mongole MongoleMongoleMongoleMongoleMongole


Totale bevolking: ca. 10 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China 5 981 840

Vlag van Mongolië Mongolië 2 921 287
Vlag van Rusland Rusland 647 417
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 34 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 15 000–18 000
Vlag van Kirgisië Kirgisië 12 000
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 7 515
Vlag van Japan Japan 5 401
Vlag van Kanada Kanada 5 350
Vlag van Duitsland Duitsland 3 852
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3 701
Vlag van Frankryk Frankryk 2 859
Vlag van Turkye Turkye 2 645
Vlag van Kasakstan Kasakstan 2 523
Vlag van Oostenryk Oostenryk 1 955
Vlag van Maleisië Maleisië 1 500

Taal: Mongools
Geloofsoortuiging: Oorwegend Tibettaanse Boeddhisme, agtergrond van Sjamanisme
Minderhede van Soennitiese Islam, Oosters-Ortodokse Kerk en Protestantisme.
Verwante etniese groepe: Proto-Mongole, Kitan, Boerjate, Kalmikiërs
Mongole
Gebiede met 'n belangrike Mongoolse bevolking (in rooi). Die oranje lyn toon die grootste uitbreiding van die Mongoolse Ryk in die laat 13de eeu

Wêreldwyd leef omtrent 10 miljoen Mongole, waarvan sowat 6 miljoen in China en sowat 3 miljoen in Mongolië. Daarbenewens leef Mongole veral in die Russiese republieke van Boerjatië en Kalmikië, waar hulle Mongoolse tale soos Boerjaties en Kalmikies praat.

In die Volksrepubliek China behoort die Mongole tot een van die 56 amptelik-erkende etniese groepe ("nasionaliteite"). Hulle leef veral in die Noord-Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië aan die grens met Mongolië en 'n kleiner minderheid in die outonome gewes van Xinjiang.

Die Mongoolse stamme is in 1206 eeu deur Djengis Khan verenig en aansluitend het hy die Mongoolse Ryk gestig en begin uitbrei. Die ryk het onder Ögedei Khan na Sentraal-Europa en Oos-Asië uitgebrei en onder Koeblai Khan sy grootste uitbreiding bereik. In 1294 is die ryk in vier verskillende khanate verdeel en nadat al die vier ryke ontbind is, het die meeste Mongole na Mongolië teruggekeer. Net in sommige dele van China en Rusland het belangrike groepe van Mongole soos die Boerjate en die Kalmikiërs agtergebly.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Binne-MongoliëEtniese groepMoedertaalMongoliëMongoolsNasieVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunismeMasturbasieBiodiversiteitWeervoorspellingDubbelpuntApartheidAdolf HitlerNoord-KaapNiemetaalGrondwetVryheidsmanifesGreen PornoAkademiaHipoteseYouTubeDriehoekDiamantMosambiekGroot GatRob HersovMonopoliePornhubVarkVoedingBeurtkragRooibokKindermishandelingMadison IvySatellietLimfvatstelselKrieketMarie AntoinetteHomoniemTropiese sikloonWright-broersInstagramKlavierEuropaNaaldekokerDomkragPrimêre sektor van die ekonomieWaterbesparing in Suid-AfrikaNiersteenVervoerAbsolute monargieNazi-DuitslandPinksterLieweheersbesieSkildklierLys van bekende Suid-AfrikanersWoudTradisionele literatuurSwaweldioksiedGordelroosSpinnekopLys van kinderspeletjiesDomineeSpeelkaartInnes en Franna BenadéAarde se atmosfeerIronieSprokieVarkgriepSeptimius AwardsPussy RiotKappie (skryfteken)Tweede Nuwe JaarMotorvoertuigBipolêre gemoedsteuringEllipstekenWynand du ToitFrederik Willem de KlerkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFilistyneKoorsKoedoeJohannes Meintjes🡆 More