Koreane

Die Koreane (Hangoel: 한민족; hanja: 韓民族; alternatiewelik Hangoel: 조선민족; hanja: 朝鮮民族) is 'n inheemse etniese groep in Korea en Mantsjoerye.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Oos-Asië. Vir die taal, sien Koreaans.

Hulle vorm die inheemse bevolking van beide Noord- en Suid-Korea en praat hoofsaaklik Koreaans. In die laaste eeu het die 7 miljoen mense van die Koreaanse diaspora langs die Stille Oseaanrand versprei, veral na die Volksrepubliek China, die Verenigde State en Japan. In die Volksrepubliek China behoort die Koreane tot een van 56 die amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite").

Koreane
Koreane
Totale bevolking: ca. 83 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 50 423 955

Vlag van Noord-Korea Noord-Korea 25 300 000
Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China 2 573 928
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 2 091 432
Vlag van Japan Japan 892 704
Vlag van Kanada Kanada 215 993
Vlag van Rusland Rusland 176 411
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 173 832
Vlag van Australië Australië 156 865
Vlag van Kasakstan Kasakstan 105 483
Vlag van Filippyne Filippyne 88 102
Vlag van Viëtnam Viëtnam 86 000
Vlag van Meksiko Meksiko 51 800
Vlag van Brasilië Brasilië 49 511
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 44 749
Vlag van Indonesië Indonesië 40 284
Vlag van Duitsland Duitsland 33 774
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 30 527
Vlag van Argentinië Argentinië 22 580
Vlag van Singapoer Singapoer 20 330
Vlag van Thailand Thailand 20 000
Vlag van Kirgisië Kirgisië 18 403
Vlag van Frankryk Frankryk 14 000
Vlag van Maleisië Maleisië 14 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne 13 083
Vlag van Guatemala Guatemala 12 918
Vlag van Indië Indië 10 397
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 9 728
Vlag van Swede Swede 7 250
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 5 145
Vlag van Paraguay Paraguay 5 126
Vlag van Kambodja Kambodja 4 372
Vlag van Republiek van China Republiek van China 4 304
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 300
Vlag van Ecuador Ecuador 2 000

Taal: Koreaans
Geloofsoortuiging: Oorwegend ongebonde. Groot dele is aanhangers van Christendom, Koreaanse Boeddhisme, Koreaanse sjamanisme, Sjintoïsme. Agtergrond van Koreaanse Confucianisme.
Verwante etniese groepe:
Koreane
'n Koreaanse paartjie geklee in die tradisionele hanbok

Suid-Koreane verwys na hulself as Hanguk-in (Hangoel: 한국인; hanja: 韓國人) of Hanguk-saram (Hangoel: 한국 사람), albei beteken "Mense van die Koreaanse land." Wanneer hulle na mense van die Koreaanse diaspora verwys, gebruik Koreane dikwels die term Han-in (Hangoel: 한인; hanja: 韓人; letterlik "Koreaanse mense").

Noord-Koreane verwys na hulself as Joseon-in (Hangoel: 조선인; hanja: 朝鮮人) of Joseon-saram (Hangoel: 조선 사람), albei beteken letterlik "Joseon-mense". Met soortgelyke woorde verwys Koreane in China na hulself as Chaoxianzu (Chinees: 朝鲜族) of Joseonjok (Hangoel: 조선족) in Koreaans wat kognate is en letterlik "etniese groep Joseon" beteken.

Etniese Koreane wat in Rusland en Sentraal-Asië woon verwys na hulself as Koryo-Saram (Hangoel: 고려 사람; Cyrilliese alfabet: Корё сарам), wat afgelei is van Goryeo, 'n Koreaanse dinastie tussen 918 en 1392.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepJapanKoreaKoreaansMantsjoeryeNoord-KoreaSuid-KoreaVerenigde State van AmerikaVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HortologieOlifantSpysverteringstelselCorioliskragSteenkoolOnderwerp (taalkunde)SelakantAnglisismeIdioomIngenieursweseLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSinoniemDubbelpuntGrondwetWortelSelSwangerskapMosambiekBesoedelingGeloftedagOnderhandelinge om apartheid te beëindigTydsoneTweede WêreldoorlogSkrywerWisselkoersTafelbergHokkieApostoliese GeloofsbelydenisLenteMorfologie (taalkunde)San Andreas-breukLoftus MaraisWright-broersGroepsdrukMynbouMynbedryf van Suid-AfrikaJohannes MeintjesMetafoorAngina pectorisSonnestelselGoogleHulpwerkwoordSleutel (musiek)WetenskapMaagMeeueDistrik SesKoedoeSmaakJan van RiebeeckSublimasieWoordsoortGriepGeelsugMosambiekkanaalSpinnekopLeeuGeslagsgelykheidNierNarsismeStilleweOrale seksMarsSteve BikoJak de PriesterD.J. OppermanSpreeuMisdaad7de LaanByvoeglike naamwoordSteenkool in Suid-AfrikaTatoeëermerkFacebookEskomRekeningkundeKarooMenseregtedag🡆 More