Jen: Geldeenheid van Japan

Die jen (円, en?) is die geldeenheid van Japan.

Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
Rang Geldeenheid Simbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1 Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar USD ($) 87,0%
2 Vlag van EuropaEuro EUR (€) 33,4%
3 Vlag van JapanJapannese jen JPY (¥) 23,0%
4 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling GBP (£) 11,8%
5 Vlag van SwitserlandSwitserse frank CHF (CHF) 8,6%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar CAD ($) 5,2%
7 Vlag van AustraliëAustraliese dollar AUD ($) 4,6%
8 Vlag van MeksikoMeksikaanse peso MXN ($) 2,5%
9 Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan CNY (¥) 2,2%
10 Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0%
11 Vlag van SwedeSweedse kroon SEK (kr) 1,8%
12 Vlag van RuslandRussiese roebel RUB (₽) 1,6%
13 Vlag van HongkongHongkong-dollar HKD ($) 1,4%
14 Vlag van Noorweë Noorse kroon NOK (kr) 1,4%
15 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar SGD ($) 1,4%
16 Vlag van TurkyeTurkse lira TRY (₺) 1,3%
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2%
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand ZAR (R) 1,1%
19 Vlag van Brasilië Brasiliaanse real BRL ($) 1,1%
20 Vlag van Indië Indiese roepee INR (₹) 1,0%
Ander 6,3%
Totaal 200%

Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. Die ISO 4217-kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse simbool is ¥ terwyl dit in Japannees ook met die kanji-simbool aangedui word. Soos dikwels in Asië die gebruik is, word groot bedrae dikwels uitgedruk in veelvoude van 10 000 (man, 万), nes dit in Westerse lande in veelvoude van duisend uitgedruk word.

Jen: Geldeenheid van Japan
Jen-banknote
Jen: Geldeenheid van Japan
Jen-munte

Die jen is in 1872 deur die Meiji-regering ingevoer as 'n geldstelsel soortgelyk aan dié in Europa. Dit het die ingewikkelde monetêre stelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon, vervang. Die Nuwe Geldeenheid-wet van 1871 het die aanvaarding van die desimale stelsel van jen (1, 圓), sen (1100, 錢), en rin (11000, 厘) tot gevolg gehad met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse (24,26 g) suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Dieselfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1 181 moderne jen werd, terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3 572 jen werd is. Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat oorskakel. (Die sen en rin is uiteindelik aan die einde van 1953 uit sirkulsie verwyder.)

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse dollarAsiëBritse pondEuroHulp:JapaneesISO 4217JapanKanjiLatynse alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeCalviniaPlaattektoniekSuid-Afrikaanse WeermagSenuweestelselOlimpiese Somerspele 2012PretoriaLys van politieke partye in Suid-AfrikaGesondheidApokriewe boekeKlavierHaasAfrikaanse taalleerMensVeelvoudige sinBreyten BreytenbachLandbouPampoentjiesHoofletterProteaOmtrek, oppervlakte en volumeKontinentAsemhalingRobbeneilandSeksArmoedeWes-KaapOmgewingskwessies in Suider-AfrikaStollingsgesteenteEngelsVaste stofCleopatra VIIGeskiedenis (vakgebied)VulkanismePerdebyePornografieMierLys van Suid-Afrikaanse musikanteVerkoueTswanaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSonnetKoorsLeenwoordGesonde dieetWaterWerkloosheidVeerLondenMusiekHoofkarakterHandré PollardInfeksieMonopolieRenteFinale OplossingVersoeningsdagEuropaRenosterRoesToerismePoësieIngrid JonkerEugenetikaPreseminale vloeistofWetenskaplike klassifikasieEkonomieChromatografieWapen van Suid-AfrikaDie GelofteBloedsomloopstelselFibonacci-reeksOrtopedieRacheltjie de BeerMangelontstekingNamakwaland🡆 More