Indiese Roepee: Amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië

Die roepee, of meer spesifiek die Indiese roepee (simbool: ₹; ISO 4217-kode: INR) is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië.

Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
Rang Geldeenheid Simbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1 Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar USD ($) 87,0%
2 Vlag van EuropaEuro EUR (€) 33,4%
3 Vlag van JapanJapannese jen JPY (¥) 23,0%
4 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling GBP (£) 11,8%
5 Vlag van SwitserlandSwitserse frank CHF (CHF) 8,6%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar CAD ($) 5,2%
7 Vlag van AustraliëAustraliese dollar AUD ($) 4,6%
8 Vlag van MeksikoMeksikaanse peso MXN ($) 2,5%
9 Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan CNY (¥) 2,2%
10 Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0%
11 Vlag van SwedeSweedse kroon SEK (kr) 1,8%
12 Vlag van RuslandRussiese roebel RUB (₽) 1,6%
13 Vlag van HongkongHongkong-dollar HKD ($) 1,4%
14 Vlag van Noorweë Noorse kroon NOK (kr) 1,4%
15 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar SGD ($) 1,4%
16 Vlag van TurkyeTurkse lira TRY (₺) 1,3%
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2%
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand ZAR (R) 1,1%
19 Vlag van Brasilië Brasiliaanse real BRL ($) 1,1%
20 Vlag van Indië Indiese roepee INR (₹) 1,0%
Ander 6,3%
Totaal 200%

Die uitreiking van die geldeenheid word deur die Reserwebank van Indië beheer. Dit is genoem na die silwer muntstuk, rupiya, die eerste keer uitgereik deur Sultan Sher Shah Suri in die 16de eeu en later voortgesit deur die Mogolryk.

Indiese Roepee: Amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië
Roepie 1887, Brits-Indië, Victoria.

In Hindi staan die roepee bekend as भारतीय रुपया en in Engels as Indian rupee. Die moderne roepee is teoreties onderverdeel in 100 paise (enkelvoud paisa), maar vanaf 2011 is slegs 50-paise-munte 'n wettige betaalmiddel. Banknote in sirkulasie verskyn in denominasies van ₹5 , ₹10, ₹20, ₹50, ₹100, ₹500 en ₹1000. Rupeemunte is beskikbaar in denominasies van ₹1, ₹2, ₹5, ₹10.

Die Indiese rupeesimbool ₹ (amptelik in 2010 aangeneem, is afgelei van die Devanagari konsonant "र" (ra). Die eerste reeks munte met die roepeesimbool is op 8 Julie 2011 uitgereik.

Die Reserwebank bestuur die geldeenheid in Indië en ontleen sy rol in valutabestuur op grond van die Reserwebank van Indiëwet, 1934.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

IndiëMogolryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MosambiekkanaalDemokrasieOrale seksTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)NetbalSimboolLetterlike en figuurlike taalgebruikDigvormHigiënePinksterSeptimius AwardsDiarreeSamestellingHibernasieBank (finansiële instelling)WhatsAppLys van Afrikaanse rolprenteLieweheersbesieSan Andreas-breukLys van elemente volgens simboolGewasboerdery in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaVulvaDepressie (gemoedstoestand)BlomBosvarkWoordeboekSatellietKatoenOu Apostoliese KerkDrie-eenheidBeleggingNatuurbewaringWoudToekoms van die AardeEerste WêreldoorlogSeksismeDistillasieSelfstandige naamwoordSlawernyMateriaalHerpes simplexLys van musiekinstrumenteKaapse VlakteDwelmmiddelMassaVervoerPubiese hareRina HugoDieregeluideAkuutKolorektale kankerSwartkwasmuishondOrthopteraPeriodieke tabelAnrich HerbstEienaamRugbyJaarWêreld- Ekonomiese ForumPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTropiese sikloonGroepsdrukSprokieVerlede tydKrokodilVierkantswortelMobutu Sese SekoMenseregteAfro-AmerikanersSpringbokkePankreasKrampSonnestelsel🡆 More