Harlekyn-Goudvissie

Die harlekyngoudvissie (Pseudanthias connelli) is 'n vis wat endemies aan die kus van KwaZulu-Natal is.

In Engels staan die vis bekend as die Harlequin goldie.

Harlekyn-goudvissie
Harlekyn-Goudvissie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Pseudanthias
Spesie:
P. connelli
Binomiale naam
Pseudanthias connelli
(Heemstra & Randall, 1986)

Identifikasie

Die vis word tot 11 cm lank. Die mannetjie is opmerklik; die voorste helfte van die lyf is bruin-swart aan die bokant en wit aan die onderkant terwyl die agterkant blouerig-pers is. 'n Wit horisontale lyn skei die donker en ligte gedeeltes. Die wyfies se kleur is meer eenvoudig, die lyf is oranjebruin en die onderkant is ligter. Die stertvin se punte is gerond en is ook oranjebruin.

Die vis word min gesien op riwwe maar is opgeteken op die Aliwal-bank, die Durbangebied en ook in skeepswrakke. Hulle leef in water wat 25 m of dieper is en vreet soöplankton.

Die vis is eers in 1986 deur Dr. Alan Connell ontdek.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Harlekyn-Goudvissie IdentifikasieHarlekyn-Goudvissie Sien ookHarlekyn-Goudvissie BronHarlekyn-Goudvissie Eksterne skakelHarlekyn-Goudvissie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordPlae van EgipteDialoog in fiksieRoesVersamelnaamNederduitse Gereformeerde KerkKortverhaalLatynBraaiLongontstekingSweedsSonnestelselSuid-Afrikaanse GrensoorlogPersoon (taalkunde)Lys van elemente volgens simboolWilna SnymanKindermishandelingNamibwoestynGevolge van aardverwarming op oseaneNierNamibiëKolonoskopieDrakensbergeWaarheid-en-versoeningskommissieJeuksiekteOu Apostoliese KerkByAfrikaanse WikipediaVeelvoudige sinE-posTrekarbeidRenosterVerkoueLieweheersbesieWêreldboekedagIdioomNG gemeente JansenvilleTelkomKlimaatveranderingSwartbewussynsbewegingAnale kankerSimmetrieVoorvoegselSeksualiteitOlimpiese Somerspele 2012DawidGlasBurgerregteLewerHartGeslagsgelykheidOlifantHolocaustGoogle TranslateAfkortingEngelsHoofstadJeugdagPriemgetalRefleksieGrondsoorteKondensasieEmfiseemKultuurKolorektale kankerRacheltjie de BeerSelfmoordProksemikaNasionale VrouedagKindersiektesTennisErektiele disfunksieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKlopjag🡆 More