Grootvlei-Kragstasie

Grootvlei-kragstasie is een van Eskom se steenkoolkragsentrales, geleë te Grootvlei, Mpumalanga, Suid-Afrika.

Grootvlei-kragstasie
Ligging Grootvlei
Provinsie/Land Mpumalanga
Koördinate 26°46′S 28°30′O / 26.767°S 28.500°O / -26.767; 28.500
Status Operasioneel
Eienaar Eskom
Turbines 6 stoomturbines
Geïnstalleerde kapasiteit 1 200 Megawatt
Netto opwekking 1 600 000 pk
Grootvlei-kragstasie is in Mpumalanga
Grootvlei-kragstasie
Grootvlei-kragstasie
Grootvlei se ligging in Mpumalanga

Geskiedenis

Die eerste van Grootvlei se ses eenhede is in 1969 in gebruik geneem. In 1989 is drie eenhede tydelik gestaak en in 1990 het die ander drie gevolg. Weens die kragkrisis wat in Suid-Afrika ondervind is, het Eskom besluit om die stasie weer in diens te stel. Teen 2008 was drie van Grootvlei se eenhede weer aanlyn, wat 585 MW aan die nasionale netwerk voorsien het.

Grootvlei se eenhede 5 en 6 was die eerste toetsfasiliteite vir droëverkoeling in Suid-Afrika. Eenheid 6 het 'n indirekte droëverkoelingstelsel.

Kragopwekking

Die stasie bestaan uit ses 200 MW-eenhede vir 'n totale geïnstalleerde kapasiteit van 1 200 megawatts (1 600 000 hp). Ontwerpdoeltreffendheid by nominale maksimum deurlopende turbinegradering is 32,90%

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Grootvlei-Kragstasie GeskiedenisGrootvlei-Kragstasie KragopwekkingGrootvlei-Kragstasie VerwysingsGrootvlei-Kragstasie Eksterne skakelsGrootvlei-KragstasieEskomGrootvleiMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeCoca-ColaOrthopteraEerste WêreldoorlogDemokrasieMigrasie van voëlsBuffelJan van TonderWaterpokkiesAfrikanernasionalismeMigrasie van diereMorfeemMIVSpysverteringstelselPornografiese akteurKolorektale kankerDeon Groot7de LaanHoofstadHibernasieLeierskapPuntNoord-KaapDesmond TutuSeksNeo-NazismeN.P. van Wyk LouwNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersChatGPTBetonBipolêre gemoedsteuringBraaiMusieksimboleKarpaletonnelsindroomPolisieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeweldKatDigitale en analogiese tydLongontstekingLiewe HeksieVersamelnaamRoesLeestekenGedigTaalPiesangBorskankerKnysnaGeografie van Suid-AfrikaRomeinse RykBruce FordyceVergelykings (taalkunde)EierstokDialoog in fiksieRooibloedselGoogleRosa ParksNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPoesStedelike gebiedBesproeiingVulvaSamestellingElandréMenslike seksuele gedragToringSout (chemiese stof)MuskietKoolhidraatJohannes Meintjes🡆 More