Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj Van Rusland

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Aleksandrowitsj en die van is Romanof.

Aleksei Aleksandrowitsj
Groothertog
Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj Van Rusland
Huis Romanof
Vader Aleksander II van Rusland
Moeder Prinses Marie van Hesse-Darmstadt
Gebore (1850-01-14)14 Januarie 1850,
Winterpaleis, Sint Petersburg,
Russiese Ryk
Oorlede 14 November 1908 (op 58),
Parys, Frankryk
Eggenote Aleksandra Zjoekofskaja
Kinders Aleksei Aleksejewitsj

Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj van Rusland (Russies: Алексей Александрович; 14 Januarie 1850 - 14 November 1908) was die vyfde kind en vierde oudste seun van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou, Maria Aleksandrowna (Marie van Hesse). ’n Vlootloopbaan is vir hom gekies en hy het sy militêre opleiding op sewe jaar begin. Teen die ouderdom van 20 is hy as luitenant van die Russiese keiserlike vloot aangestel en het hy al Rusland se Europese militêre hawens besoek. In 1871 is hy as welwillendheidsambassadeur na die VSA en Japan gestuur.

In 1883 is hy as admiraal-generaal aangestel. Hy het ’n aansienlike bydrae tot die Russiese vloot gelewer in terme van nuwe skepe en die modernisering van vloothawens. Ná Rusland se nederlaag in 1905 in die Slag van Tsoesjima is hy egter van sy bevel onthef. Hy is in 1908 in Parys, Frankryk, oorlede.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj Van Rusland  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Oos-Slawiese talePatroniemVan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardedagUnited Democratic FrontEierstokNetbalKatoenSeksuele penetrasieShakaJodeGoogle TranslateSkildklierAustraliëKokerboomKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHeidelberg, GautengPseudowetenskapMenseregteHibernasieOrtopediePinksterAardbewingSonja HerholdtKrieketSuid-Afrikaanse GrensoorlogEkonomieHeupBeurtkragMaatskaplike verantwoordelikheidImpakte van toerismeWikimedia-stigtingWortelJohn Brown (aktivis)KonsentrasiekampBurgerregteKunsmatige algemene intelligensieAfro-AmerikanersUitwerking van klimaatsveranderingKlem-in-die-kaakAfrikaansRob HersovSlimfoonBaljuLeeuPersVersamelnaamLongAntieke EgipteHerpes simplexCremonaVeerStruktuur van die AardeC.J. LangenhovenDesmond TutuCheslin KolbeHokkieRomeinse RykHindoeïsmeKrampGroepsdrukWoordeboek van die Afrikaanse TaalKapitalismeMonumentLys van Griekse mitologiese figureSeksismeBreedtegraadInligtingBruto binnelandse produkHomoniemLys van Afrikaanse skrywersBesproeiingPaarl GimnasiumEnkelvoudige sinVioolAfrikaanse WikipediaLongontstekingJesus van NasaretTswana🡆 More