Paleis Van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj

Die Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj is geleë aan die oewer van die Moika-rivier in Sint Petersburg, Rusland.

Groothertog Aleksei was die sesde kind van tsaar Aleksander II. Ná ’n besoek aan Amerika en Japan het hy ’n gebou aan die oewer van die Moika-rivier gekoop wat hy deur die argitek Maximilian Messmacher laat herbou het. ’n Ander styl is vir elk van die fasades gekies.

Paleis Van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj
Die Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj aan die Moika-rivier in Sint Petersburg.

In 1910 is ’n deel van die tuin verkoop vir die bou van ’n lekkergoedfabriek. Hoewel die paleis in 1968 as ’n nasionale baken aangewys is, het dit jare lank verwaarloos gebly. Dit word tans gerestoureer en sal in Desember 2008 heropen word as die Huis van Musiek.

Verwysings

Eksterne skakels

30°17′1″O / 59.92778°N 30.28361°O / 59.92778; 30.28361

Tags:

Aleksander II van RuslandAmerikaJapanRuslandSint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MensMonumentHaasVerstedelikingFetale alkoholsindroomTussenwerpselOnderhandelinge om apartheid te beëindigSelfstandige naamwoordOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOsoonuitputtingHomofoonBynierVlekvrye staalProstaatkankerOnderhoudLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVigsHartaanvalOplossing (chemie)WisselkoersApokriewe boekeCarles PuigdemontFiela se kindBleikmiddelSlaginstrumentSportGalblaasRomeinse syfersDemokrasieSenuweestelselWolkVerantwoordelikheidMenslike skeletSharpeville-slagtingViëtnamoorlogKriekBruin huisslangOnderwysKrieketGeskiedenis van AfrikaansOnse VaderNylsvley-natuurreservaatBybelBraaiOlimpiese SpeleAnilingusAgtervoegselJosef StalinLys van landeHidroponikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaSoortnaamKeramiekSI-stelselBartolomeus DiasWatersuiweringNasionale VrouedagVervoerGisJeuksiekteTropiese sikloonEiffeltoringPampoentjiesWalvisElon MuskEngelsPlae van EgipteVolumeResensieSteve HofmeyrGrondwetMorfologie (taalkunde)AlliterasieKunsmatige algemene intelligensieKinderregteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKoolstofSuid-Afrika🡆 More