Wladimir-Paleis

Die Wladimir-paleis (Russies: Владимирский дворец; Wladimirski dworets) is die laaste paleis in Sint Petersburg wat vir die keiserlike familie gebou is.

’n Span argitekte het dit ontwerp vir tsaar Aleksander II se seun, groothertog Wladimir Aleksandrowitsj. Bouwerk het van 1867 tot 1872 geduur. Ná die Russiese Rewolusie is die paleis deur wetenskaplikes gebruik en dit het dus beter bewaar gebly as die meeste ander keiserlike wonings.

Wladimir-Paleis
Uitsig vanaf die oewer van die Newarivier.
Wladimir-Paleis
Ingang na die hooftrap van die Wladimir-paleis.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Vladimir Palace
  • Памятники архитектуры Ленинграда. 4-е изд., перераб. Л., 1975.
  • T. A. Solovyeva, Dvortsovaya Naberezhnaya, Sint Petersburg, 2005 (ISBN 5901805224)
  • E. S. Chmelnitskaja, Farfor w sobrani Dwortsa welikowo Wladimira Aleksandrowitsja, Sint Petersburg, 2006 (ISBN 5901528131)

Eksterne skakels

30°19′11″O / 59.94333°N 30.31972°O / 59.94333; 30.31972

Tags:

Aleksander II van RuslandRussiesRussiese Rewolusie (1917)Sint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EuropaPussy RiotNag van die lang messePoesCristiano RonaldoBrandmondsindroomEkologieDieregeluideBotswanaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKaliumSias ReineckeIngenieursweseDansOlifantBoerboelMiddeloorontstekingRekenaarNierversakingBySteve HofmeyrBrons19de eeuMaatskappySuid-EuropaEkonomiese sektorVoedingSuid-Afrikaanse InkomstediensBloemfonteinRosa ParksAardverwarmingWinnie Madikizela-MandelaEngelsWikiKrieketLys van nedersettings in Suid-AfrikaAnale kankerSlimfoonVierde Industriële RevolusieAardbewingKapitalismeVlieënde HollanderHerfsSeksualiteitHeks van HexrivierLeestekenCovid-19-pandemieEkonomie van Suid-AfrikaNamibiëJohnny RapidElana AfrikaVlag van Suid-AfrikaNG gemeente TheunissenMusiekDesmond TutuTweede VryheidsoorlogAngolaFabelLys van kinderspeletjiesSiya KolisiVulkanismeCorioliskragWerkwoordGrootste rampe in Suid-AfrikaGrondsoorteDemokrasieMondShanzhaiTelwoordRobbeneilandBalletStollingsgesteenteRugbyKrugerwildtuinLys van Suid-Afrikaanse skrywersTafelberg🡆 More