Fyntwa: Plant spesie

Fyntwa of kortbeenboesmangras (Stipagrostis obtusa (Delile) Nees) is 'n grasspesie in die Poaceae familie.

Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.

Fyntwa
Fyntwa: Verspreiding, Beskrywing, Landbou
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Poaceae
Genus: Stipagrostis
Spesie:
S. obtusa
Binomiale naam
Stipagrostis obtusa
(Delile) Nees
Sinonieme
  • Aristida bifida Karl
  • Aristida capensis Thunb.
  • Aristida obtusa Delile
  • Arthratherum capense (Thunb.) Nees
  • Arthratherum obtusum (Delile) Nees
  • Avena capensis (Thunb.) L.f.
  • Chaetaria capensis (Thunb.) P.Beauv.
  • Stipa plumosa Sieber ex Nees
  • Stipagrostis capensis Nees
  • Trisetum muricatum Spreng.

Verspreiding

Die spesie is inheems aan onder andere Namibië en Suid-Afrika is. Dit kom veral in droë streke voor, soos die sukkulente Karoo en die Nama-Karoo. Die spesie is egter wydversprei en kom in die volgende lande Algerië, Bahrein, Botswana, Egipte, Ethiopië, Irak, Jemen, Katar, Koeweit, Libanon, Libië, Mauritanië, Marokko, Pakistan, Palestina, Saoedi-Arabië, Sinai, Sirië, Tsjad, Tunisië, Verenigde Arabiese Emirate en Wes-Sahara voor.

Beskrywing

Dit is 'n meerjarige polgras. Dit groei op sanderige grond dikwels op 'n ondergrond van gruis of kalksteen. Dit het fyne blare tot 30 cm hoog en die blomhoofde is syagtige pluime. Die saadjies lyk soos uiters klein ryskorreltjies. Dit is deel van die woestynlewerik se kos.

Landbou

Dit is baie smaaklik en is een van die beste weidingsgrasse in die droë streke van suidelike Afrika. Dit is baie vir beweiding geskik:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde 10 6.60 4.07

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Fyntwa VerspreidingFyntwa BeskrywingFyntwa LandbouFyntwa FotogaleryFyntwa VerwysingsFyntwa Eksterne skakelsFyntwa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroenlandsDiktatorskapLys van hoërskole in die Wes-KaapFrederik Willem de KlerkFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006DikdermEkonomie van Suid-AfrikaPous Pius XPornografieIan GoodfellowTheodore RooseveltArabiesDulcie van den BerghDansBlaaskankerSkrikkeljaarKommunistiese Party van die SowjetunieGeologieDuits2024Lianie MaySkaapKrieketwêreldbeker 1983VoornaamwoordWynand du ToitVerslankingPriaposRicus NelHemelvaartLi KeqiangPesachLRussiese Rewolusie (1917)Die Laaste Avondmaal (Leonardo)DierewelsynAnilingusCharles DickensAfrikaanse skrywersTuisbladYouTubeEstlandGroot TrekBreinvliesontstekingDouglas Engelbart7de LaanVerenigde StateEnsiemProstaatklierFacebookVlermuisNorfolk-eilandIndianeChristendomSalomoNederduitsch Hervormde KerkSelfoonIndies-Pakistanse Oorlog van 1965HomoWikiLeaksSluipmoordKatalaanse WikipediaDirigentFalklandeilandeRenier van RooyenSoewereine Militêre Orde van MaltaWestdenedam-rampAngkor WatMaanGeloftedagRefentse MorakeMilwaukeeArmeniëRaymond KurzweilAllan BoesakIndië🡆 More