Woestynlewerik

Die Woestynlewerik (Eremalauda starki) is 'n algemene, amper endemiese standvoël en nomade in klipperige woestynbossieveld, op gruisvlaktes en in dorre grasveld, met grasse soos fyntwa.

Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 16 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Stark's lark.

Woestynlewerik
Woestynlewerik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. starki
Binomiale naam
Eremalauda starki
(Shelley, 1902)
Woestynlewerik
verspreiding
Sinonieme

Spizocorys starki

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarJohannes MeintjesSwartbewussynsbewegingSwart nasionalismeNederlandIngrid JonkerSublimasieWapen van Suid-AfrikaGetalNamibiëBeeldspraakYouTubeSeekoeiPaasfeesAfkortingSwaelLidwoordJode in Suid-AfrikaKaaps-Hollandse stylRelatiwiteitsteorieWoestynHartaanvalWaterpokkiesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Onderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Nederlandse skildersLangste woordMenstruasieMiltSuid-Afrikaanse GrensoorlogJaco JacobsGeslagWoordsoortPersoonlike voornaamwoordSonpaneelKaliumNatuurOlimpiese SomerspeleAardverwarmingStereotipeVeelvoudige sinMaselsDurbanNelson MandelaVergelykings (taalkunde)KoppeltekenDemi Lee MooreSydneySwartSeevlakDemokratiese Republiek die KongoDomkragDemokrasieGlobaliseringWêreldwye webMetafoorRosa ParksGemeenskapsorganisasieKankerMuskietGriekwa-AfrikaansHipoteseAtmosfeerWoordeskatLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVioolOnse VaderPoësieInsekWortelThe CranberriesChristendomVulvaMaanCorioliskragJan van Riebeeck🡆 More