Nama-Karoo: Bioom in Suid-Afrika

Die Nama-Karoo is ’n WWF-ekostreek en struikgebied op die sentrale plato van Suid-Afrika en Namibië.

Dit beslaan die grootste deel van die westelike binneland van Suid-Afrika en strek verder na die suidelike binneland van Namibië.

Nama-Karoo
Ekostreek
Nama-Karoo: Bioom in Suid-Afrika
WWF-kode AT1314
Lande Suid-Afrika, Namibië
Bioom Woestyn en droë struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   351 200  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Klimaat

Die klimaat is redelik onstabiel en ongenaakbaar. Droogtes kom algemeen voor en die somer is die reënseisoen, meestal van Desember tot Maart. Reënval is onreëlmatig en kan wissel tussen 100 en 520 mm per jaar. Dit neem af van oos na wes en van noord na suid. Die temperatuur wissel met tot 25° C. Die gemiddelde temperatuur in die middel van die somer is hoër as 30 ºC, terwyl die temperatuur in die winter tot onder vriespunt daal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EkostreekNamibiëStruikSuid-AfrikaWWF

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatjieBosbokKlavierKlimaatsverandering in AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KolonoskopieSlag van Cuito CuanavaleApokriewe boekeMuskietPapierMobutu Sese SekoPoesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSint JorisdagPlastiekJakkals7de LaanTropiese sikloonRacheltjie de BeerLys van Afrikaanse rolprenteEskomIsraelBoelierySimboolVoedingNarsismeSoortnaamBeaufortskaalAkademiaMonopolieAntoniemGianna MichaelsSowjetunieRooikatHartaanvalNG gemeente JansenvilleVeerTennisAfrikanersVrystaatKrugerwildtuinAndrew DavisPreseminale vloeistofNierVryheidsdagAtoomGevolge van aardverwarming op oseaneKangaroeSuid-AfrikaMagneetKompasMetaalKorrupsieKasteel die Goeie HoopXhosaBrongitisNamibwoestynPaddaStereotipeTransatlantiese slawehandelVaste stofWoordsoortTekstielSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVaginale kankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJohan BadenhorstSeksuele opwekkingVraag en aanbodDesimale breukeNatriumsulfietArmoedeRivierMiltLeonardo da VinciSprokie🡆 More