Fujian

Fujian (Chinees: 福建, Pinyin: Fújiàn, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China.

In 2020 het dit 'n bevolking van sowat 41,5 miljoen gehad.

Fujian

福建 (Chinees)
Die Wuyi-berge in Fujian
Die Wuyi-berge in Fujian
Ligging van Fujian in die Volksrepubliek China
Ligging van Fujian in die Volksrepubliek China
Koördinate: 25°54′0″N 118°18′0″O / 25.90000°N 118.30000°O / 25.90000; 118.30000 118°18′0″O / 25.90000°N 118.30000°O / 25.90000; 118.30000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
HoofstadFuzhou
Grootste stadQuanzhou
Regering
 • TipeRegering van Fujian
 • SekretarisYin Li
 • GoewerneurTang Dengjie
Oppervlak
 • Totaal121 400 km2 (46 900 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal41 540 086
 • Digtheid340/km2 (890/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (98%), She (1%), Hui (0,3%)
Webwerfwww.fujian.gov.cn
Fujian
Die woord "Fujian" in Chinese karakters

Fujian word begrens deur Zhejiang in die noorde, Jiangxi in die weste, Guangdong in die suide, en die Straat van Taiwan in die ooste. Sy hoofstad is Fuzhou, terwyl sy grootste stad volgens bevolking Quanzhou is, beide geleë naby die kus van die Straat van Taiwan in die ooste van die provinsie.

Alhoewel sy bevolking oorwegend van Chinese etnisiteit is, is dit een van die kultureel- en taal-diverste provinsies in China. Die dialekte van die taalgroep Min-Chinees word die meeste in die provinsie gepraat, insluitend die Fuzhou-dialek van noordoostelike Fujian en verskeie Hokkien-dialekte van suidoostelike Fujian. Hakka-Chinees word ook gepraat deur die Hakkamense in Fujian. Min-dialekte, Hakka en Mandaryn-Chinees is wedersyds onverstaanbaar. As gevolg van emigrasie, praat 'n aansienlike hoeveelheid van die etniese Chinese bevolkings van Taiwan, Singapoer, Maleisië, Indonesië en die Filippyne Suidelike Min (of Hokkien).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChineesFu2jian4.oggLêer:Fu2jian4.oggPinyinProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek ChinaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DubbelpuntWaarheid-en-versoeningskommissieChemiese elementTydAfrikaanse TaalmonumentEreksieNasionaal-SosialismeJohannesburgSnaarinstrumentAardbewingJan van TonderWiskundeEkonomie van Suid-AfrikaYouTubeCurly HowardRugbyHage GeingobWhatsAppNarkoseInleiding tot die genetikaDeelteken en umlautJohnny RapidCeresAssonansieHemelvaartMondNiersteenPubliekAfrikaDieremishandelingOmtrek, oppervlakte en volumeTegnologieAprilBiodiversiteitBesproeiingSpysverteringstelselOlifantWeer (meteorologie)Griekse teaterNierversakingFinale OplossingMobutu Sese SekoJuraWêreld- Ekonomiese ForumKlem-in-die-kaakRob HersovVierde Industriële RevolusieGriekwa-AfrikaansTransatlantiese slawehandelImpakte van toerismeErosietipesSwaziJagluiperdSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sias ReineckeMantisGalblaasSharpeville-slagtingUitwerking van klimaatsveranderingSjimpanseeSeksualiteitKolitisMaroela MediaByHokkieUniondaleNasionalismePaarl GimnasiumOrgasmeBosvarkPolitieke partyRoesSomerArabiesKlein-KarooRenaissance🡆 More