Gan

Gan of Kan (Vereenvoudigde Chinees: 赣语, Tradisionele Chinees: 贛語, pinyin: Gàn Huà of gàn yǔ, letterlik: Gan-taal; Gon ua) is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China gepraat word.

Die taal het sowat 22 miljoen sprekers en is daarmee die sewende mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu, Kantonees, Min, Xiang en Hakka. Dit is die naaste verwant aan Hakka en word veral in die Suidoos-Chinese provinsies Jiangxi, Hunan, Fujian, Anhui en Hubei gepraat. Die naam van dié taal is afglei van die Gan-rivier in Jiangxi, 'n sytak van die Yangtze.

Gan
贛語/赣语
Gàn Huà/Gàn yǔ
Gon ua
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied: Jiangxi, Hunan, Fujian, Anhui, Hubei
Totale sprekers: 22 miljoen
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Chinees
  Gan 
Skrifstelsel: Chinese karakters
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: chi/zho
ISO 639-3: gan/zho 
Verspreiding van Gan
Gan
Die woord Gàn Huà/Gàn yǔ ("Gan-taal") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Soos die ander Chinese tale word Gan met Chinese karakters geskryf.

Verwysings

Eksterne skakels

Gan 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Gan

Tags:

AnhuiChineesDialekFujianHakkaHubeiHunanJiangxiKantoneesMandarynsMinPinyinSino-Tibettaanse taleTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karaktersVolksrepubliek ChinaWuXiangYangtze

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeugdagSoortnaamVigsLys van medisinale kruieSeksposisieDirekte en Indirekte redeGoogleKlereHolocaustJan de WetNarsismeDuitsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Familie (verwantskap)VoortplantingPersoon (taalkunde)RivierNatuurbewaringGalblaasSatellietGenadedoodKonsonantGeestesteuringInternetWetenskaplike klassifikasieAborsie in Suid-AfrikaPad na jou hartCholesterolLuiperdXenofobieKameelperdWieg van die MensdomHematurieBateSpringbokkeVideoVersamelnaamOnse VaderChemiese verbindingRobert SobukweLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Rosa ParksDigterTandbederfLys van Afrikaanse televisiereekseMetaalnywerheidVaginaCeresMonopolieMaroela MediaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLeierMaagsweerJodeSaartjie BaartmanHartSwartbewussynsbewegingMetaalSiya KolisiGeskiedenis van die BoererepubliekeKunselementeMetamfetamienSamestellende afleidingBreingewasPinksterDoelwitLeesPerdMieliestronkPlantSewe doodsondesDepressie (gemoedstoestand)Klimaat🡆 More