Min

Min (Vereenvoudigde Chinees: 闽语, Tradisionele Chinees: 閩語, pinyin: Mǐnyǔ, letterlik: Min-taal) is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, die omstrede Republiek van China op Taiwan, Singapoer en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Indonesië, Broenei, Filippyne, Maleisië, Mianmar, Thailand, Kambodja en Laos gepraat word.

Die taal het sowat 60 miljoen sprekers en is daarmee die vierde mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu en Kantonees. Dit word veral in die Suidoos-Chinese provinsies Fujian, Guangdong, Hainan, Zhejiang en Jiangsu gepraat.

Min
闽语/閩語
Mǐnyǔ
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Republiek van China Republiek van China
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Broenei Broenei
Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Laos Laos 
Gebied: Fujian, Guangdong, Hainan, Zhejiang, Jiangsu, Taiwan
Totale sprekers: 60 miljoen
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Chinees
  Min 
Skrifstelsel: Chinese karakters
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: chi/zho
ISO 639-3: mclr 
Verspreiding van Min
Min
Die woord Mǐnyǔ ("Min-taal") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Soos die ander Chinese tale word Min met Chinese karakters geskryf.

Eksterne skakels

Min 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Min
Min 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Min

Tags:

BroeneiChineesDialekFilippyneFujianGuangdongHainanIndonesiëJiangsuKambodjaKantoneesLaosMaleisiëMandarynsMianmarPinyinRepubliek van ChinaSingapoerSino-Tibettaanse taleTaiwan (eiland)ThailandTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karaktersVolksrepubliek ChinaWuZhejiang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsProvinsies van Suid-AfrikaGautengHartKoorsGroepsdrukHeuningbyGeslagsgelykheidDroogteDieregeluideMetafoorWikiquoteLys van nedersettings in Suid-AfrikaJohannes MeintjesByvoeglike naamwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesoedelingVulkaanLys van kinderspeletjiesVarkgriepPaasfeesDaggaGrondsoorteSuiwelprodukGenitale vratWet op Bantoe-onderwysMynbedryf van Suid-AfrikaAlliterasieSuid-Afrikaanse randPerdGesonde dieetRenaissanceSeksposisieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVoorsetselKnieGevolge van aardverwarming op oseaneSekondêre sektor van die ekonomieKriekWaterstofMuishondRefentse MorakeKasteel die Goeie HoopRudi ClaaseAfrikaanse TaalmonumentAanpassingskapasiteitAborsieBurgerregteVolhoubaarheidOnderwysSikloonLys van myne in Suid-AfrikaDrakensbergeFrederik Willem de KlerkImpakte van toerismeAfrikaAnrich HerbstKoorsblaarErfenisLys van musiekinstrumenteMonopolieLys van elemente volgens simboolFilosofieGoudkus (streek)Racheltjie de BeerKoedoeWaterbesparing in Suid-AfrikaMeervoudHoofpynWetenskapLeeudoringstad-spoorwegrampToerismeVarkSan Andreas-breukInternasionale Historiese Genootskap Robbeneiland🡆 More