Wu

Wu (Vereenvoudigde Chinees: 吴语, Tradisionele Chinees: 吳語, pinyin: Wúyǔ, letterlik: Wu-taal) is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, Hongkong en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Japan, Suid-Korea en die Verenigde State van Amerika gepraat word.

Wu
吳語/吴语
Wúyǔ
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Japan Japan
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
ander Chinese oorsese gemeenskappe 
Gebied: Sjanghai, Zhejiang, Jiangsu, Anhui, Jiangxi, Fujian, Hongkong
Totale sprekers: 80 miljoen
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Chinees
  Wu 
Skrifstelsel: Chinese karakters
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: chi/zho
ISO 639-3: wuu/zho 
Verspreiding van Wu
Wu
Die woord Wúyǔ ("Wu-taal") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, veral aan die Yangtzemonding en in Sjanghai, en is daarmee die tweede mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns. Dit word veral in die Oos-Chinese provinsies Zhejiang, Jiangsu, Anhui, Jiangxi en Fujian gepraat.

Soos die ander Chinese tale word Wu met Chinese karakters geskryf.

Verwysings

Eksterne skakels

Wu 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Wu

Tags:

ChineesDialekHongkongJapanPinyinSino-Tibettaanse taleSuid-KoreaTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karaktersVerenigde State van AmerikaVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EpilepsieSkaapUnited Democratic FrontInsekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTolla van der MerweAngssteuringDuitslandWaterWinterVerkoueSaartjie BaartmanBeaufortskaalSteve HofmeyrFranse RewolusieIslamitiese mitologieKoringGeskiedenis van Suid-AfrikaFinale OplossingPortugalKanadaWikimedia-stigtingKommunikasieSamestellende afleidingPenisVasco da GamaMiltLys van Afrikaanse skrywersSebraMaanOrlando, FloridaSendelingposisieGewone slakvreterKoorsblaarLetterlike en figuurlike taalgebruikMartin BesterNasiebouIhramKnopiespinnekopMasturbasieSeekatJoodse kalenderVratKartografieAkademiaAkroniemNomina sacraAarverkalkingDemokrasiePersentasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigEienaamRookgewoonteHomofoonTafelbergMikroskoopOorstromingBaby ReindeerBiljoenNatuurbewaringSuikersiekteWikibooksSteenkool in Suid-AfrikaPokkeLionel PetersonKaartHomoniemApostelKreatiwiteitGroepsdrukJohn Brown (aktivis)KarakteriseringXHTMLDiarreeMangelHoenderOostenryk🡆 More