Mandaryns

Mandaryns (Vereenvoudigde Chinees: 官话, Tradisionele Chinees: 官話, pinyin: Guānhuà, letterlik: taal van die beamptes), ook Hoog-Chinees of Mandaryn-Chinees genoem, is 'n groep van verwante variëteite van Chinees wat in die meeste van die noorde en die suidweste van China gepraat word.

Mandaryns
官話/官话, Guānhuà
北方話/北方话, Běifānghuà
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Republiek van China Republiek van China
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Maleisië Maleisië 
Gebied: Die meeste van die noorde en suidweste van China
Totale sprekers: Moedertaal: 920 miljoen (2017)
L2 sprekers: 200 miljoen 
Rang: 1
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Chinees
  Mandaryns 
Skrifstelsel: Vereenvoudigde Chinese karakters
Tradisionele Chinese karakters
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Hongkong Hongkong
Vlag van Macau Macau
Vlag van Republiek van China Republiek van China
Vlag van Singapoer Singapoer
Flag of the United Nations Verenigde Nasies
Gereguleer deur: sien Chinees
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: chi/zho
ISO 639-3: cmn 
Verspreiding van Mandaryns
Mandaryns
Die woord Guānhuà ("Mandaryns") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Omdat die meeste Mandarynsdialekte in die noorde gepraat word, word die groep ook Noordelike dialekte (北方话, běifānghuà) genoem. Indien die Mandarynsgroep as een taal gereken word, soos dikwels in akademiese literatuur, het dit meer moedertaalsprekers (byna 'n miljard) as enige ander taal ter wêreld. Soms word die Jin-dialek by Mandaryns ingereken.

Mandaryns is die amptelike taal van die Volksrepubliek China en die Republiek China, een van die amptelike tale van Hongkong (saam met Engels en Kantonees), Macau (saam met Kantonees en Portugees) en Singapoer (saam met Engels, Maleis en Tamil). Daarbenewens vorm Mandaryns saam met Arabies, Engels, Frans, Russies en Spaans die amptelike tale van die Verenigde Nasies.

Mandaryns word met Chinese karakters geskryf.

Verwysings

Eksterne skakels

Mandaryns 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Mandaryns

Tags:

ChineesPinyinTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karaktersVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernkragKweekhuiseffekErfenisLys van konings van IsraelNG gemeente JansenvilleBelastingLys van nedersettings in Suid-AfrikaGreen PornoVars waterReënSkerpioenBreinWebblaaierWaar ruwe rotseBurgerregteRookgewoonteGNU/FDL-lisensieWaterstofVolstruisGasDroogteBergen-Belsen-konsentrasiekampJana CilliersHolocaustKoringMalariaWêreld- Ekonomiese ForumLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVreesSteve BikoKrieketMynbouLyfstraf in skoleLeah van NiekerkBloemfonteinMiskruierEnkelvoudige sinMuskeljaatkatWikiquoteVlagterminologieBosluisbytkoorsWeer (meteorologie)Vraag en aanbodIntensiewe vormStikstofAt BothaSelfieWerkwoordProteïenElzette MaarschalkRudi ClaaseVergelykings (taalkunde)GrondsoorteBestaansboerderyVlinderWater (molekuul)LugbesoedelingKoolstofdioksiedNadia ValvekensInflasieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDramaHarry PotterTrevor NoahDokterWortelChristendomYouTubeBeesvleisVleilandRandall WicombSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PaddaSekondêre sektor van die ekonomieWaterbesoedeling🡆 More