Duifagtiges

Duifagtiges (Columbiformes) is 'n orde van voëls.

Die orde bestaan uit twee families wat ongeveer 300 spesies omvat.

Duiwe
Tydperk: Vroeë Mioseen – Onlangs
Duifagtiges
'n Wildeposduif (Columba livia) in vlug.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Columbiformes
families

Taksonomie

Duifagtiges 
'n Dodo (Raphus cucullatus) †

Die orde bevat slegs twee families:

  • Duiwe (Columbidae)
  • Dodo's (Raphidae)

Al die spesies van die laasgenoemde familie het reeds uitgesterf. Die dodo, 'n loopvoël wat op die eiland Mauritius voorgekom het, was die bekendste hiervan.

Daarteenoor is die familie Columbidae (duiwe en tortelduiwe), uiters suksesvol en kom bykans reg oor die wêreld voor. Duiwe word algemeen in die wildernis, asook in stede en dorpe aangetref. Hulle word selfs as pluimvee aangehou en vetgevoer om geëet te word. Ander tipes duiwe sluit in: lokduiwe, sierduiwe en posduiwe.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenBethlehem, VrystaatNeo-FascismeAfrikaansMonique SteynArmoedeverligtingTsoenamiWynand du ToitEnergieVleesbaaiBedreigde spesieAnimeBloemfonteinMuskeljaatkatManEmo AdamsDwayne WayansMartin Luther King jr.VaginaWiki Commons13 JunieGrondsoorteAnusKangaroeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRenosterGVulkaanLettergreepJohan StemmetBlouAdolf HitlerKimberleyBernice WestBreinvliesontstekingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMalariaKokerboomJerry SpringerHomoseksualiteitTrekklavierWortel (groente)RooikophoutkapperBakterieHemelvaartsdagBesoedelingInflasieUrineMiltInfeksieLys van elemente volgens simboolBloukraanvoëlSalamanderLukasrandtoringLys van Griekse mitologiese figureTongaatVLyfstraf in skoleLugbesoedelingLuiaardVerenigde KoninkrykWaterpokkiesPampoentjiesTonteldoosKlimaatveranderingJakkie LouwNoord-KaapOu Apostoliese KerkBobbejaanIslamNonnetjie-uilDoziCleopatra VIIDokter🡆 More