Dnipropetrofsk-Oblast

Dnipropetrofsk-oblast (Oekraïens: Дніпропетровська область, Russies: Днепропетро́вская о́бласть) is 'n oblast (of gebied) in Oekraïne.

Die oblast is ook die tweede grootste (naas Odessa) ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Dnipro (ook bekend as Dnepr). Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.

Dnipropetrofsk-oblast
Дніпропетровська область
Die ligging van Dnipropetrofsk-oblast in Oekraïne
Die ligging van Dnipropetrofsk-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Regering
Hoofstad Dnipropetrofsk
Bevolking
Totaal 3 476 200
Volgorde 2de
Statistiek
Oppervlakte 31 914km²
Volgorde 2de
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïns, Russies (streektaal)
Webtuiste www.adm.dp.ua
Wapen en vlag
Dnipropetrofsk-Oblast

Dnipropetrofsk-Oblast

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Demografie

Sien ook

Verwysings

Dnipropetrofsk-Oblast  Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste  CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdesaKijifKirowohradPoltawaRiwneZaporizjzjaZjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhin
 Outonome republiek  Krim
Munisipaliteite  KijifSewastopol


Tags:

DniproOblastOdessa-oblastOekraïensOekraïneRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlobaliseringEreksieEugenetikaNetbalPersentasieBloemfonteinOlimpiese SomerspeleRosa ParksUnited Democratic FrontKapitaal (ekonomie)BoeddhismeCutt GlasGiuseppe GuarneriEuropaVerkleinwoordKlitorisInligtingFinale OplossingDiskriminasieIsraelViëtnamoorlogSlag van BloedrivierBeëdigde verklaringAngina pectorisWêreld- Ekonomiese ForumMetaalnywerheidHemelvaartsdagMaanYouTubeGrondVerkoueVersamelnaamOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGroot Muur van ChinaNasiebouNedersettingMiltSint Pierre en MiquelonMangelontstekingBruce FordyceWet op NaturellengrondSaartjie BaartmanRina HugoAgtervoegselMadison IvyTuberkuloseVaginale kankerAustraliëAkroniemEben EtzebethHomofoonBybelErebus (berg)GeestesteuringJapanKomplementêre kleureSoweto-opstandKoorsNarsistiese persoonlikheidsteuringEdel Agtvoudige PadOorMiskruierMotorvoertuigInsekGroot vyfKrieketLys van landeBerlynse MuurSpinnekopGawes van die Heilige GeesOsoonuitputtingWhatsAppAfrikaanse WikipediaSwitserlandKoolstofdioksiedInfeksieDubbelpuntOnderwys in Suid-Afrika🡆 More