Deelgebiede Van Oekraïne

Oekraïne is in 24 oblaste en 'n stad met spesiale status onderverdeel.

Deelgebiede Van Oekraïne
Nederlandse kaart wat die deelgebiede van Oekraïne aandui.

Oblaste

Meeste van die Oekraïense oblaste (vgl. provinsies) is na hul hoofstede vernoem. 'n Belangrike uitsondering hierop is die hoofstad Kijif, aangesien die stad nie deel van die Kijif-oblast is nie.

Stad met spesiale status

Kijif is die land se hoofstad en het volgens Oekraïense wetgewing 'n spesiale status. Die stad is gevolglik nie deel van die Kijif-oblast nie. Sewastopol het ook 'n spesiale status gehad, omdat Rusland se Swartsee-vloot daar gestasioneer is, maar is op 18 Maart 2014 saam met die res van die Krim-skiereiland by Rusland ingelyf.

Outonome Republiek van Krim

Die eertydse Outonome Republiek van Krim op die Krim-skiereiland word veral deur Russe en in 'n mindere mate deur Oekraïners en Krimtatare bewoon. Die Krim eis op 5 Mei 1992 selfbestuur op, maar word daarna as outonome republiek erken. Na 'n referendum op 16 Maart 2014 word die republiek deel van Rusland (hoewel baie lande dit nie amptelik erken nie) en is gevolglik nie meer deel van Oekraïne nie.

Deelgebiede Van Oekraïne  Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste  CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdesaKijifKirowohradPoltawaRiwneZaporizjzjaZjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhin
 Outonome republiek  Krim
Munisipaliteite  KijifSewastopol

Tags:

OblastOekraïneStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LewerMorfologie (taalkunde)AardeLeah van NiekerkSteenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Maatskaplike verantwoordelikheidVormNazi-DuitslandWolfLeierAkroniemRooibokEk is 'n Afrikaan (toespraak)NiersteenMusieksimboleAtletiekFisiese oefeningErektiele disfunksieKameelperdWaarheid-en-versoeningskommissieSwangerskapBank (finansiële instelling)NaaldekokerWerkersdagNedersettingWoordeskatNasionale VrouedagSpelerposisies in rugbyInkomsteKlimaatveranderingMenseregteRumatiekVersamelnaamPerdebyeDermpoliepVerkragtingNierVrymesselaryZack du PlessisInfeksieLys van Griekse mitologiese figurePeriodieke tabelMiddelmisbruikPoësieIngenieursweseTandbederfGroot vyfPornografiese akteurSuikersiekteTsoenamiWêreld- Ekonomiese ForumKunsChemiese verbindingSiya KolisiAkuutWikiquoteLimfvatstelselVoorsetselGemeenskapsorganisasieGewasboerdery in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Neurenberg-verhoreAnglisismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringRekenaarVarkgriepDierSirkelApartheidGawes van die Heilige GeesKasteel die Goeie HoopLiewe HeksieToekoms van die AardeVennootskapWolk🡆 More