Zaporizjzja-Oblast

Zaporizjzja-oblast (Oekraïens: Запорізька область; Russies: Запорожская область) is 'n oblast in suidoostelike Oekraïne.

Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Zaporizjzja. Hoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken. Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deels deur Rusland beset en op 30 September 2022 in weerwil van internasionale reg geannekseer.

Zaporizjzja-oblast
Запорізька область
Die ligging van Zaporizjzja-oblast in Oekraïne
Die ligging van Zaporizjzja-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne (de jure)
Vlag van Rusland Rusland (de facto)
Stigting 10 Januarie 1939
Regering
Hoofstad Zaporizjzja
Bevolking
Totaal 1 877 200
Volgorde 9de
Statistiek
Oppervlakte 27 180km²
Volgorde 9de
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïns, Russies (streektaal)
Webtuiste www.zoda.gov.ua
Wapen en vlag
Zaporizjzja-Oblast

Zaporizjzja-Oblast

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Demografie

Sien ook

Verwysings

Zaporizjzja-Oblast  Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste  CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdesaKijifKirowohradPoltawaRiwneZaporizjzjaZjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhin
 Outonome republiek  Krim
Munisipaliteite  KijifSewastopol

Tags:

Internasionale regOblastOekraïensOekraïneRuslandRussiesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hoërskool NoordheuwelN.P. van Wyk LouwSuid-Afrikaanse randGewone luislangRepubliek ArtsachJo BlackNagapieJudaïsmeLys van Afrikaanse rolprenteAfrikaanse WikipediaVyfsterTrigeminale neuralgieKadmiumHekseryTydKrokus Stadsaal-aanvalKoppeltekenDuitsRob HersovDroomERugbywêreldbeker 1987Vlag van AfghanistanOekraïneStrandbeestSonBorsklierDansMusiekSemenBiljoenAgter Elke ManSuid-Afrikaanse InkomstediensSuikersiekteLiefdeBeroerteBelgiese gewesteTikTokVulvaSarah Rose KarrPoleJodeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAsynGriepBreingewasVoorsetselSuid-KoreaVuurOlifantBrasiliaanse nasionale rugbyspan26 MaartErica RhodesFinlandBysteekDinosourusHeilige SaterdagKoorsOorlog in Soedan (sedert 2023)Europese Suidelike SterrewagHematurieDie Stem van Suid-AfrikaDiarreeBarionGianna MichaelsGNU-lisensie vir vrye dokumentasieXhosaKonjunktivitisMenslike seksuele gedragOogproblemeKalenderSuurstof🡆 More