Dewetsdorp: Plek in Vrystaat, Suid-Afrika

Dewetsdorp is 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika, en is 71 km suidoos van Bloemfontein en 40 km noordwes van Wepener geleë.

Dewetsdorp
Dorp
Dewetsdorp is in Vrystaat
Dewetsdorp
Dewetsdorp
Dewetsdorp: Geskiedenis, Distrik, Sien ook Dewetsdorp se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°35′0″S 26°40′0″O / 29.58333°S 26.66667°O / -29.58333; 26.66667 26°40′0″O / 29.58333°S 26.66667°O / -29.58333; 26.66667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitNaledi
Stigting1880
Oppervlak
 • Totaal25,77 km2 (9,95 vk. myl)
Hoogte
1 099 m (3 606 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal9 498
 • Digtheid369/km2 (960/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.4%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense91.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Sotho84.6%
 • Afrikaans7.5%
 • Xhosa3.1%
 • Engels1.5%
 • Ander3.3%
Poskode (strate)
9940
Poskode (posbusse)
9940
Skakelkode051

Geskiedenis

Dewetsdorp: Geskiedenis, Distrik, Sien ook 
Die NG kerk Dewetsdorp.

Die dorp is genoem na genl. Christiaan de Wet se pa, Jacobus Ignatius de Wet. Dit was voorheen bekend as De Wet. Jacobus de Wet was die veldkornet van die streek en het gevoel 'n dorp moet om veiligheidsredes in die omgewing van die plaas Kareefontein gestig word. In 1876 het die Volksraad die eerste aansoek vir dorpstigting van die hand gewys. Nogtans het De Wet en ander voortgegaan en die plaas Kareefontein in erwe verdeel. Drie jaar later het hy weer eens versoek dat Kareefontein as 'n dorp erken word. In 1880 is Dewetsdorp geproklameer en in 1890 het dit 'n munisipaliteit geword. Die dorp is tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur die Britte beset nadat Bloemfontein geval het. Op 19 November 1900 het genl. De Wet die garnisoen onder bevel van W.G. Massey aangeval. Hulle het ná vier dae oorgegee.

Distrik

Die distik is 2 260 km2 groot en is uitstekende bees- en skaapwêreld. Mielies en koring word ook verbou.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Dewetsdorp GeskiedenisDewetsdorp DistrikDewetsdorp Sien ookDewetsdorp VerwysingsDewetsdorp BronneDewetsdorpBloemfonteinSuid-AfrikaVrystaatWepener

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesGordelroosKolonoskopieLys van nedersettings in Suid-AfrikaLeestekenPseudowetenskapChemiese elementBronsAtoomSpreeuInfeksieKapitalismeSwaziDemokrasieDuitslandMaroela MediaOnderhandelinge om apartheid te beëindigEierstokBerilliumRugbyPornografiese akteurDemi Lee MooreLikkewaanSeptimius AwardsAborsieDeelteken en umlautGoogle TranslateEben EtzebethSeksuele opwekkingCradock-4TuberkuloseOntwikkelende landPubliekTrigeminale neuralgieSwawelKommaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureThomas EdisonWeervoorspellingMIVDie Stem van Suid-AfrikaRymKweekhuisgasKlimaatveranderingBrandstofAustraliëCarike KeuzenkampVoëlHerfsGeelslangAdolf HitlerIslamSteve HofmeyrSonja HerholdtSlag van Cuito CuanavaleDagboekVulvaSteve BikoSpelerposisies in rugbyLugbesoedelingAgtervoegselSkoolMonopolieKoorsblaarVlag van Suid-AfrikaKameelperdVarkgriepToringNaaldekokerWiskundige terminologieKoue OorlogMagnetismeEerste WêreldoorlogBorsteSeksueel oordraagbare infeksieInflasie🡆 More