Suid-Afrika R702: Streeksroete

Die R702 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bloemfontein met die grenspos, Van Rooyenshek, by Lesotho verbind.

Die roete begin waar dit aftak by die N6-nasionale pad in Bloemfontein, dan suidoos gaan deur Dewetsdorp, die R717-provinsiale pad kruis by Jammersdrif, verby die R26-streeksroete gaan by Wepener en eindig by die hek van die grenspos.

Streeksroete R702 shield

Streeksroete R702
Belangrike aansluitings
WespuntSuid-Afrika R702: Streeksroete N6 in Bloemfontein
 Suid-Afrika R702: Streeksroete R717
Suid-Afrika R702: Streeksroete R26
OospuntVan Rooyenshek by Lesotho-grens
Ligging
DorpeDewetsdorp
Wepener
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R702: Streeksroete R701R703 Suid-Afrika R702: Streeksroete

Sien ook

Bron

Tags:

BloemfonteinDewetsdorpLesothoN6R26 (Suid-Afrika)R717 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaVan RooyenshekWepener

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordBloeddrukDirekte en Indirekte redeSeksualiteitHeks van HexrivierRassismeSkaakGoudkus (streek)DomkragMorfeemVerkleinwoordKoperMadison IvyTelwoordErosietipesResensieSenuweestelselFabelToerismeWeer (meteorologie)MisdaadSteenkoolAsemhalingTreinSelTsoenamiRugbyKleurWikipediaBynierPizzaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGrondsoorteEkonomieAfleiding (taalkunde)Groot TrekAfkortingFeminismeIdioomSonkragWoordeskatSlag van BloedrivierWetenskaplike klassifikasieJode in Suid-AfrikaVulvaDomineeSleutel (musiek)Afro-AmerikanersDieregeluidePankreasSpeelkaartGewone breukeOrgasmePriemgetalInvloed van vigs op die ekonomiePeach van PletzenKarooCarike KeuzenkampProvinsies van Suid-AfrikaMenseregteHidroëlektrisiteitSneeuToringSomerStereotipeLeestekenOm-te-infinitiefkonstruksieLionel MessiEnsiklopedieStokely CarmichaelTandbederfLeah van NiekerkPrivaat maatskappyLys van Afrikaanse skrywers🡆 More