Reddersburg

Reddersburg is 'n dorp in die sentrale deel van die Vrystaat, in Suid-Afrika.

Die dorp is oos van Edenburg, wes van Dewetsdorp, en 60 km suid van Bloemfontein.

Reddersburg
Uitsig van die Gereformeerde kerk Reddersburg op die NG kerk.
Uitsig van die Gereformeerde kerk Reddersburg op die NG kerk.
Reddersburg is in Vrystaat
Reddersburg
Reddersburg
Reddersburg Reddersburg se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°39′S 26°10′O / 29.650°S 26.167°O / -29.650; 26.167 26°10′O / 29.650°S 26.167°O / -29.650; 26.167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitKopanong
Stigting1861
Oppervlak
 • Totaal20,1 km2 (7,8 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 886
 • Digtheid243/km2 (630/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.9%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense2.8%
 • Swart mense85.7%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho65.7%
 • Xhosa15.7%
 • Afrikaans14.0%
 • Gebaretaal1.7%
 • Ander2.8%
Poskode (strate)
9904
Poskode (posbusse)
9904
Skakelkode051

Geskiedenis

Reddersburg 
Die destydse CNO-skool op Reddersburg wat ook 'n tyd lank diens gedoen het as weeshuis.

Die dorp het ontstaan as 'n Gereformeerde gemeente op die plaas Vlakfontein wat op 20 Augustus 1859 vir die doel aangekoop was vir ₤1 500. Die dorp is twee jaar later uitgelê en Reddersburg genoem - na die Heiland. In 1894 het die munisipaliteit die beheer van die dorp by die kerk oorgeneem. Die plaaslike NG gemeente is eers in 1910 gestig.

Distrik

Die distrik is 1 500 km2 groot en skaapboerdery is die belangrikste. Die N6 nasionale pad gaan deur die dorp.

Tweede Vryheidsoorlog

Generaal Christiaan de Wet het 'n hele Britse kolonne hier gevange geneem op 4 April 1900 nadat sy Britse eweknie William Forbes Gatacre traag was om te reageer.

Noemenswaardige boorlinge

Sien ook

Bronne

Eksterne Skakels

Vrystaat Toerisme

Tags:

Reddersburg GeskiedenisReddersburg DistrikReddersburg Tweede VryheidsoorlogReddersburg Noemenswaardige boorlingeReddersburg Sien ookReddersburg BronneReddersburg Eksterne SkakelsReddersburgBloemfonteinDewetsdorpEdenburgSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaselsStam (taalkunde)GeelsugSpringbokCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDriedimensioneelSteve BikoOligopoliePriemgetalGordelroosDiatomiese molekuulNagmaalGeskiedenis van AfrikaansDieremishandelingBloukraanvoëlRooibokDesimale breukeProvinsies van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersWinterSlangGeslagsgelykheidWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVingerseksLys van Griekse mitologiese figurePlantAgtergrond (narratief)LiesbreukIngenieursweseHomoniemSkerpioenPornhubDiepaartromboseVennootskapWet op Verbod van Gemengde HuwelikeOrthopteraAfrikaanse WikipediaOrgasmeVliegtuigElon MuskKolitisBrendan PeyperErfenisdag (Suid-Afrika)WeskusVlag van Suid-AfrikaSteenkoolMaatskappyGriepKatTrappe van vergelykingNeonAtoomSpreeuHerfsLimpopo (rivier)Toestand van materieAkroniemClanwilliam-sandvisPeriodieke tabelWikimedia-stigtingBruto binnelandse produkVrystaatHeuningbyOssewaHolocaustOopbroninhoudRubik se kubusEjakulasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBeesvleisDuitsNoordwesLieweheersbesieKwaZulu-NatalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalReënMuishondDroom🡆 More