Mitologie Ceres

Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde.

Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.

Ceres
Romeinse godin
'n Standbeeld van Ceres.
'n Standbeeld van Ceres.
Naam Ceres
Godin van groeiende gewasse, oes en moederlike liefde
Simbool Sekel, koringskyf, horing van oorvloed, graan
Ouers Saturnus en Ops
Broers, susters Jupiter, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto
Kinders Proserpina
Griekse eweknie Demeter

Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.

Eksterne skakels

Tags:

Romeinse mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitslandStadKappie (skryfteken)Beëdigde verklaringBloemfonteinRoofvoëlErektiele disfunksieYslandVrouAardeReënWikipediaKoos du PlessisAntisemitismeWelwillendheidsdagBronadresWaterWisselkoersEmfiseemKrokodilDiarreeTennisVoorsetselSeisoenSkoolKolonoskopieBruin menseAnilingusTweede WêreldoorlogDonkieWes-KaapTrekarbeidPerdBrandmondsindroomAssonansieDroogteBrandbergLatynMuskietAl-FatihaTydVolhoubaarheidMagnesiumNatuurlike hulpbronJakkalsGrondsoorteWerkwoordBosbokDeelwoordNiersteenRassismeAluminiumMuishondHoopBrongitisVoedselkettingTsongaMantisLys van Afrikaanse rolprenteWikiTienerNasionale VrouedagKunselementeBeaufortskaalKatoenNierversakingKolorektale kankerMonopolyPlae van EgipteJavaScriptSiya KolisiJan van RiebeeckPenisLeonardo da VinciWinnie Madikizela-MandelaLys van Afrika-landeMusieksimbole🡆 More