Mitologie Juno

Juno was in die Romeinse mitologie ’n godin en die beskermer van die staat.

Sy was die dogter van Saturnus, die suster en vrou van die hoofgod, Jupiter, en die ma van Mars en Vulcanus. Sy het ook ’n ogie oor die vroue van antieke Rome gehou.

Juno
Romeinse godin
Juno Sospita, ’n afgietsel van die oorspronklike beeld in die Vatikaan-museums.
Juno Sospita, ’n afgietsel van die oorspronklike beeld in die Vatikaan-museums.
Naam Juno
Godin van huwelik en geboorte
Ouers Saturnus
Broers, susters Ceres, Jupiter, Neptunus, Vesta en Pluto
Gade Jupiter
Kinders Mars, Vulcanus, Bellona, Juventas
Griekse eweknie Hera

As die beskermgodin van Rome en die Romeinse Ryk is sy Regina ("Koningin") genoem en is sy saam met Jupiter en Minerva as ’n triade op die Kapitolynse Heuwel in Rome aanbid. Juno se eweknie in die Griekse mitologie was Hera, die vrou van Zeus.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antieke RomeJupiter (mitologie)Mars (mitologie)Romeinse mitologieSaturnus (mitologie)Vulcanus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikipediaVrye toegangKambodjaNederlandsRAalwynNaaktheidKwitansieGlottaalSeksNasionale PartyChristendomWikimedia-stigtingSelfstandige naamwoordProvinsies van Suid-AfrikaWoestynKunselementeEnsiklopedieAbercrombie & FitchSuid-AfrikaEmosieMenslike seksuele gedragYouTubeApple Inc.AnargismeMorfologie (taalkunde)UniondaleNepotismePinksterKwaggaWapen van Suid-AfrikaMikroörganismeSkipTaalRumatiekLys van landeDoopAsemhalingMedia (kommunikasie)KlimaatveranderingVerenigde StateJesus van NasaretSpinnekopStuifmeelTeater van Suid-AfrikaTaoïsmeHartversakingBesproeiingDokterBloukraanvoëlPAfleiding (taalkunde)Klein vyf diereRuhan du ToitCristina Fernández de KirchnerHarry StylesPneumatikaProbleemoplossingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLatynPlaneetTurksvyPeriodieke tabelLys van Suid-Afrikaanse reeksmoordenaarsKonflik (proses)SagtewareGeelslangCleopatra VIIJapanNoord-KaapVarkgriepMoskouMetafoorLiewe HeksieSkaapY🡆 More