Mitologie Ceres

Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde.

Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.

Ceres
Romeinse godin
'n Standbeeld van Ceres.
'n Standbeeld van Ceres.
Naam Ceres
Godin van groeiende gewasse, oes en moederlike liefde
Simbool Sekel, koringskyf, horing van oorvloed, graan
Ouers Saturnus en Ops
Broers, susters Jupiter, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto
Kinders Proserpina
Griekse eweknie Demeter

Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.

Eksterne skakels

Tags:

Romeinse mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemC. Louis LeipoldtOorkruipersAlliterasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogWinterEjakulasiePlastiekChemiese elementLGawes van die Heilige GeesSpysverteringstelselSonnestelselDermpoliepVoortrekkersDierAborsie in Suid-AfrikaSosiale ordeGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondMantisBeeldspraakTermietWetenskaplike klassifikasieKlein vyf diereKMetafoorMolekuulMartin Luther King jr.RooibokSuid-EuropaMandalaBrasiliëDemokrasieNedersettingSkoolToerismeKolonisasieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorKlimaatsverandering in AfrikaSiya KolisiGeelsugTweede WêreldoorlogLenteNG gemeente JansenvilleSlaginstrumentSwangerskapKlinkerKonjunktivitisInentingSpierReg tot ‘n gesonde omgewingMusiekBoelieryGenitale vratDirekte en Indirekte redeRonelda KamferSeksueel oordraagbare infeksieHaasJan van RiebeeckPesachChristendomKoorsLys van Kaapstad se voorstedePapierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HartaanvalVergelykings (taalkunde)Gesonde dieetJagluiperdVeeartsBloedsomloopstelselLys van myne in Suid-AfrikaJacques LootsLeonardo da Vinci🡆 More