Mitologie Vesta

Vesta was die maagde godin van die hart, huis, en familie in die Romeinse godsdiens.

Vesta se teenwoordigheid was gesimboliseer deur die heilige vuur wat in haar hart en tempels gebrand het. Haar naaste Griekse ekwivalent is Hestia.

Vesta
Romeinse godin
Mitologie Vesta
Naam Vesta
Godin van vuurherd, huis en familie
Ouers Saturnus en Ops
Broers, susters Jupiter, Neptunus, Pluto, Juno, Ceres en Saturnus
Griekse eweknie Hestia
Simbool Die herd en sy vuur
Feesdae Vestalia (7–15 Junie)
Tuiste Forum Romanum
Mitologie Vesta
Landskap met Vesta-tempel in Tivoli, Italië, c. 1600.

Eksterne skakels

Tags:

Hestia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angkor WatLys van bekende Suid-AfrikanersAnneli van RooyenRooiwaterWaldemar SchultzMiomboSeekoeiDuitslandRolprentBiotegnologieCencio SavelliLetterlike en figuurlike taalgebruikNarsismeSlotmasjienURIIan GoodfellowVermaakBaskelandPaasfeesGoddelike KomedieSaccharomyces cerevisiaePalmsondagGeografiese koördinatestelselAppelblaarGoogle MapsDieregeluideNazi-DuitslandVratDemi Lee MooreWiskundeAkteurSponsdierTrevor NasserVatikaanstadPuerto Rico2018 Brasiliaanse Grand PrixWikiSterLi KeqiangTandbederfSeksuele opwekkingAreolaSt Giles' CathedralWorldCatNiccolò MachiavelliEdmund HillaryIndies-Pakistanse Oorlog van 1965LewerKen StarrVerenigde State van AmerikaAnglo-BoereoorlogAfrikaanse skrywersJudaïsmeTsjeggo-SlowakyePolisieKoppeltekenHindoeïsmeSalomoProstaatkankerDeon GrootWaterpokkiesWladimir WisotskiJan van Riebeeck2018 Australiese Grand PrixKursiefAkira ToriyamaLitaueKolitisOrthopteraAnale seks18de eeuDansLys van Suid-Afrikaanse musikanteOeigoereTweede VryheidsoorlogMond🡆 More