Broers

Broers is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die Snyman-broers, Christo, Cobus en Stephan bestaan.

Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan. Die twee ouer broers tree ook saam onder die verhoognaam Christo en Cobus op.

Broers
Broers
Cobus and Christo Snyman
Agtergrondinligting
EtiketteSnyman-musiekproduksies (SMP)
AssosiasiesChristo en Cobus, Nic Stevens
Webwerfdiebroers.co.za
LedeChristo Snyman
Cobus Snyman
Stephan Snyman

In 2008 het hulle treffer Huistoe 'n Tempo-nominasie ontvang as gewildste liedjie van die jaar en die Broers se DVD, "Broers Tussen die Sterre" is genomineer vir die kategorie, beste DVD van die jaar.

Diskografie

  • 10 000 Myl DVD, 2010 SMP/SELECT
  • 10 000 Myl, 2009 SMP
  • Tussen die Sterre DVD, 2006 SMP/SELECT
  • Broers, SMP

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansChristo en CobusNic Stevens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordBywoordAanhalingstekensLikkewaanBoerboelIronieOorkruipersCristiano RonaldoJavaScriptKatherine JohnsonWieg van die MensdomUnited Democratic FrontBruto binnelandse produkSonnestelselSkoenlapperNasionale VrouemonumentKapitaal (ekonomie)Aborsie in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersPinksterBrandstofSinoniemKrugerwildtuinLys van veltoestandeArmoedeverligtingCeresCarike KeuzenkampMoskouSeksuele stimulasieHaasGalblaasPad na jou hartDistrik SesJohn Samuel SchlesingerShanzhaiWaterbesoedelingPornografieHoofpynBedryfstelsel (inligtingstegnologie)IsraelMikro-ekonomieSanskritPesachPriemgetalGoogle20ste eeuDubbelpuntVrouNatriumKontinentVersamelnaamGeelslangJeugdagMiljardLys van Griekse mitologiese figureDroogteSamestellingMeervoudIrma SternOnderhandelinge om apartheid te beëindigKapitalismeAardverwarmingGroot GatBeurtkragGrondLiewe HeksiePaasfeesBernice WestKlitorisSlimfoonHartversakingSnaarinstrumentVryheidsmanifesXhosaKommunisme🡆 More