Nic Stevens

Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedbroers in die musiekgroep Broers optree.

Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse album, Jonk Bly uitgereik. Hy is bekend vir treffers soos Toeter Skoeter, Jonk Bly, Dis altyd lente en Jy maak my mal.

Nic Stevens
GeboortenaamNicolaas Stephanus Snyman
Gebore28 Julie 1975 (1975-07-28) (48 jaar oud)
Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e)Musikant
InstrumenteStem, klavier, trompet, kitaar
EtiketteSnyman-musiekproduksies (SMP)
AssosiasiesBroers, Christo en Cobus
Webwerfdiebroers.co.za

Snyman het 'n B.Mus-graad by die Universiteit van Kaapstad verwerf met klavier as hoofinstrument. Hy bespeel ook die trompet en kitaar.

In 2005 word sy liedjie Jonk Bly op kykNET se top 10 aangewys as die 4de beste liedjie van die jaar.

Diskografie

  • Toeter Skoeter, SMP
  • Jonk Bly, 2004 SMP
  • Everybody, 2001 SMP

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Nic Stevens DiskografieNic Stevens VerwysingsNic Stevens Sien ookNic Stevens Eksterne skakelsNic StevensAfrikaansBroers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoGeslagsgelykheidWetenskaplike klassifikasieDikdermKoos du PlessisGedigHeuningbyKaapstadse waterkrisis 2015-2018Menslike skeletMiddelmisbruikLys van elemente volgens simboolGemeenskapLieweheersbesieAtleetvoetSebraMuskietUniversele Verklaring van MenseregteOrale seksWaterMahatma GandhiSamestellingVrugbaarheidHoedLettergreepGetalAnglisismeCarles PuigdemontMigrasie van voëlsSterBloemfonteinMetafoorVerantwoordelikheidAnilingusHector PietersonKoeffisiënt en magswortelRuimteEllipstekenWiki CommonsDigvormMorfeemGroepsgebiedewetBerilliumMeningsverskil oor aardverwarmingDirekte en Indirekte redeKleurAntjie KrogSeksualiteitBipolêre gemoedsteuringMisdaadGrondwet7de LaanSnaarinstrumentJohn Brown (aktivis)BlaarKoerantSteenkoolVulkaanLys van Suid-Afrikaanse musikanteWieg van die MensdomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Afrikaanse Taalmonument (Welkom)Demi Lee MooreMaagsweerMigrasie van diereXenofobieKlimaatsverandering in AfrikaHomofoonLys van Afrikaanse televisiereekseGrondGeelslangJosef StalinDeelteken en umlautWitbloedselGloeilampWaterkringloop🡆 More