Internasionale Plantnaamindeks

Die Internasionale Plantnaamindeks (IPNI) word beskryf as ’n databasis met die name en verwante basiese bibliografiese besonderhede van saadplante, varings en likofiete.

Die beste dekking word op spesie- en genusvlak gegee. Dit sluit basiese bibliografiese besonderhede met die name in. Sy doelwitte sluit in die uitskakeling van herhaalde verwysings na primêre bronne vir basiese bibliografiese inligting oor plantname.

Die IPNI verskaf name wat in wetenskaplike publikasies verskyn het met die doel om ’n indeks van gepubliseerde name te verskaf, eerder as om die aanvaarde botaniese name voor te skryf. Dit bevat ook ’n lys van gestandaardiseerde skrywersafkortings. Nuwe name en afkortings word voortdurend bygevoeg.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DatabasisGenusSpesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsAsiëBestaansboerderySeekoeiNierMaagHondToekoms van die AardeWitrenosterJohannesburgAkademiaGasRomanBelastingMenseregtedagDieregeluideRugbyWikiEufemismeLys van Afrikaanse televisiereeksePriemgetalRekenaarSokkerVulvaVoortrekkermonumentAfrikaanse TaalmonumentToerismeVoëlCleopatra VIITweede Nuwe JaarLongSpreeuSonkragGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondGrondbesoedelingIngrid JonkerLangste woordArthur GrumiauxMikro-ekonomieKweekhuisgas2001SatellietToutrekDansStikstofOligopolieNederduitsch Hervormde KerkDiepaartromboseSinoniemNeurenberg-verhoreBoer Soek 'n VrouBruin menseNG gemeente JansenvilleOlimpiese SomerspeleBruto binnelandse produkKondensasieRumatiekJo BlackMeningsverskil oor aardverwarmingLys van politieke partye in Suid-AfrikaGedigPikkewynDuitse maselsDemokratiese Republiek die KongoPoësieKweekhuiseffekGetalAfrikaWebjoernaalHomoniemJohannes MeintjesFabelBreingewasPornografieKatGordelroosKompas🡆 More