Bosveldreënpadda

Die bosveldreënpadda (Breviceps adspersus) is 'n padda wat in die noordelike en oostelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom.

Dit kom ook in die Tuinroete voor. Die padda se rug is bruin, taankleurig en dofgeel gevlek met die pens wat wit is. Die padda bring die grootste gedeelte van sy lewe ondergronds in 'n slapende toestand deur. Dit verskyn dikwels in groot getalle na reën. Die hoofvoedsel is termiete.

Bosveldreënpadda
Bosveldreënpadda
'n Bosveldreënpadda in Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Microhylidae
Genus:
Breviceps
Spesie:
B. adspersus
Binomiale naam
Breviceps adspersus
Peters, 1882
Bosveldreënpadda
Sinonieme
  • Breviceps pentheri Werner, 1899
  • Breviceps mossambicus var. occidentalis Werner, 1903
  • Breviceps parvus Hewitt, 1925
  • Breviceps pretoriensis FitzSimons, 1930
  • Breviceps parvus caffer Hewitt, 1932

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KontinentKnopiespinnekopNylsvley-natuurreservaatKarakteriseringBeesvleisIndustriële RevolusieTennisBeesFort BeaufortPatriotic AllianceKreatiwiteitHulpwerkwoordBaljuKopielinksKoos Bekker1 HenogLiefdeHaasThys die BosveldklongVaginaJudaïsmeLugbesoedelingWielJavaScriptSally EsterhuizenBaardskeerder-spinnekopToepassingsagtewareRassismeNkosi Sikelel' iAfrikaVryheidsdagSkildklierAnneli van RooyenEkonomiese sektorElon MuskBeaufortskaalAnale kankerHond2024KolitisNatuurbewaringVoorvoegselAdolf HitlerKlein-KarooAfrikaanse WikipediaGordelroosWes-AfrikaMangelontstekingKlimaatKindermishandelingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMaagPaarl GimnasiumKorrupsieLandbouStamselIntensiewe vormRacheltjie de BeerTweede WêreldoorlogSinoniemEtniese groepOmgewingsgesondheidSwartkwasmuishondAlfabetAnne FrankEkonomieBywoordBeurtkragKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInligtingOorkruipersInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSeksuele opwekkingVerkoueStokely CarmichaelDokterBynier🡆 More