Blougroenchromis

Die blougroenchromis (Chromis viridis) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Blue-green chromis.

Blougroenchromis
Blougroenchromis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chromis

Spesie:
C. viridis
Binomiale naam
Chromis viridis
(Cuvier, 1830)

Identifikasie

Die vis word tot 9 cm lank en die lyf is meer slank as rond. Die lyf is groengeel en die skubbe is lig blougroen. Daar is 'n blou lyn vanaf die oë tot die snoet terwyl die stert gevurk is. Die visse leef in vlak koraalriwwe en tropiese strandmere in water wat 1 tot 20 m diep is. Hulle vorm soms groot groepe wat bo die korale swem. Die onvolwasse visse hou digby die koraalkoppe en wanneer hulle bedreig word skuil hulle binne in die koraaltakke. Die visse vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Blougroenchromis IdentifikasieBlougroenchromis Sien ookBlougroenchromis BronBlougroenchromis Eksterne skakelBlougroenchromis VerwysingsBlougroenchromis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsmanifesMaroela MediaBeurtkragMoedersdagCleopatra VIIInternetKlimaatveranderingEreksieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKindermishandelingPersoonlike voornaamwoordKolonialismeGrootste rampe in Suid-AfrikaNatuurrampSuid-Afrikaanse GrensoorlogRacheltjie de BeerCorioliskragTrappe van vergelykingStaatstoelaeEkonomieMisdaadPornografieBosvarkInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHakerTermietDwelmmiddelLys van Griekse mitologiese figurePersGriekse teaterYslandHindoeïsmeEngelsOlifantSuid-EuropaAlkoholismeByvoeglike naamwoordOogproblemeLettergreepWaterLeierSelfieCovid-19-pandemieLetsiteleDemi Lee MooreHidroulikaSuid-AfrikaGemeenskapJohannes MeintjesLys van kinderspeletjiesVigsSanskritSteve BikoAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTransatlantiese slawehandelMaatskaplike verantwoordelikheidGriekwa-AfrikaansHolocaustGordelroosVars waterGrondwet van Suid-AfrikaBeesKongo-krisisJaco JacobsHoedMaselsRenosterMobutu Sese SekoSteenkoolMenslike skeletPlastiekBybelKaliumGevolge van aardverwarming op oseaneSweedsVolhoubare ontwikkelingNasionale Vrouemonument🡆 More