Ongeëvalueer

’n Ongeëvalueer spesie is een waarvan die bewaringstatus nog nie deur die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) bepaal is nie.

Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

Dié kategorie is een van nege van die IUCN oor die gevaar van die globale uitsterwing van spesies. Die kategorieë strek van "uitgestorwe" tot "minste kommer". Die kategorieë "datagebrekkig" en "ongevalueer" is nie in die spektrum nie, want dit dui op spesies wat nog nie genoeg waardeer is om in ’n karegorie ingedeel te word nie.

Die kategorie "ongeëvalueer" dui nie daarop dat ’n spesie nie gevaar loop om uit te sterf nie, maar eenvoudig dat die spesie nog nie genoeg bestudeer is dat enige risiko gepubliseer kan word nie. Die IUCN beveel aan spesies wat as "ongeëvalueer" beskryf word, moenie beskou word as dat hulle nié bedreig is nie. Dit kan nodig wees om aan hulle dieselfde aandag te gee as aan bedreigde taksons – "ten minste totdat hulle status bepaal kan word".:7:76

Verwysings

Tags:

BewaringstatusInternasionale Unie vir die Bewaring van die NatuurSpesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeJacques LootsNarsismeLys van Afrikaanse televisiereekseKaliumSuid-Afrikaanse randTienie HollowayNatuurlike hulpbronRegeringKlimaatsverandering in AfrikaHomofoonGoogleTransatlantiese slawehandelGrondwetWoudUKhahlamba-DrakensbergparkNelson MandelaMaagEskomDiamantMotorvoertuigDriehoekLenteGenitale vratVennootskapDermpoliepLoftus MaraisMark (ekonomie)E-posMantisOm-te-infinitiefkonstruksieWiki CommonsMosambiekRepubliek die KongoKrugerwildtuinRenosterPampoentjiesFilistyneJak de PriesterVerkragtingMenseregteVerlede tydLettergreepKunselementeTafelbergSamestellingMaroela MediaTweede VryheidsoorlogDeelwoordInvloed van vigs op die ekonomieGroepsgebiedewetSuid-Afrikaanse GrensoorlogSendelingposisieRob HersovLys van elemente volgens simboolKoppeltekenLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAfrikaanse Wikipedia7de LaanHoenderSydneyDieregeluideHector PietersonSeevlakstygingHartSteenkoolAtoomSwangerskapGalileo GalileiLeeudoringstad-spoorwegrampLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpringbokkeBoomslangRudi Claase🡆 More