Batoemi

Batoemi (Georgies: ბათუმი ) is die hoofstad en grootste stad van die outonome gebied Adzjarië in Georgië aan die Swartsee.

Die stad het 'n bevolking van 152 839 in 2014 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 64,9 km². Batoemi is ook die tweede grootste stad van dié land naas die hoofstad Tbilisi en is in 1866 tydens die Russiese Ryk gestig.

Batoemi
ბათუმი
Batoemi

Kaart Wapen
Batoemi
Batoemi
Vlag
Batoemi
 Land Vlag van Georgië Georgië
 Lande Batoemi Adzjarië
 Koördinate 41°38′N 41°38′O / 41.633°N 41.633°O / 41.633; 41.633
 Stigting 8ste eeu
 Stadstatus 1866
 Oppervlakte:  
 - Totaal 64,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 152 839
 - Bevolkingsdigtheid 2 400/vk km
 Tydsone UTC +4
 - Somertyd
 Burgemeester Giorgi Ermakowi
 Amptelike webwerf www.batumi.ge
Batoemi
Die hawe van Batoemi in 1881

Eksterne skakels

Tags:

AdzjariëGeorgiesGeorgiëHoofstadRussiese RykSwartseeTbilisi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SokkerVolhoubare ontwikkelingTydAfrikanersAfrikaanse TaalmonumentBloedsomloopstelselNamibwoestynKunsBosbokSinoniemJewgeni PrigozjinLHannes van WykYsterKriekOseaanVulkanismeXhosaSelfoonMateriaalMenslike seksuele gedragMiddelmisbruikNederduitse Gereformeerde KerkKommunikasieSonSuid-Afrikaanse GrensoorlogCorioliskragSkaakEskomWet op NaturellengrondDaggaHoofstadTsoenamiGeografie van Suid-AfrikaVoegwoordJo BlackCradock-4Jakkals7de LaanVlag van Suid-AfrikaTelkomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRooilipslangMetafoorBakterieGroot-VisrivierFiela se kindKlimaatsverandering in AfrikaDemokratiese Republiek die KongoJeugdagVerstedelikingE-posKoorsblaarEnkelvoudige sinProvinsies van Suid-AfrikaAngolaKatjieMoedersdagPesachBedreigde spesieLyfstraf in skoleProksemikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBeesvleisOmtrek, oppervlakte en volumeVersamelnaamDistrik SesChristendomRymWinterFranse RewolusieAntisemitismeDie Stem van Suid-AfrikaAfrikanernasionalismeSias ReineckeXenofobie in Suid-AfrikaPiesang🡆 More