Adzjarië

Adzjarië (Georgies: აჭარა, Ač’ara, , luister (hulp·inligting)), amptelik die Outonome Republiek Adzjarië (Georgies: აჭარის ავტონომიური რესპუბლიკა, Ač’aris Avt’onomiuri Resp’ublik’a, , luister (hulp·inligting)), is 'n outonome republiek binne Georgië.

Dit grens aan die Swartsee in die weste en Turkye in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Batoemi, Georgië se tweede grootste stad ná die hoofstad Tbilisi. Adzjarië het 'n oppervlakte van 2 900 km² en het in 2014 333 953 inwoners gehad. Adzjarië was tussen 1991 en 2004 'n omstrede gebied, maar het ná suksesvolle onderhandelinge weer by Georgië aangesluit.

აჭარის ავტონომიური რესპუბლიკა
Ač’aris Avt’onomiuri Resp’ublik’a (Georgies)
Outonome Republiek Adzjarië
Vlag van Adzjarië Embleem van Adzjarië
Vlag Embleem
Volkslied:
Ligging van Adzjarië
Hoofstad Batoemi

41°39′N 42°0′O / 41.650°N 42.000°O / 41.650; 42.000

Grootste stad Batoemi
Amptelike tale Georgies
Regering
• Regeringshoof
Outonome republiek
Tornike Rizhvadze
Onafhanklikheid
• Koninkryk Georgië
Ottomaanse verowering
Russiese Ryk
• Adzjariese ASSR
• Onafhanklikheid verklaar
• Republiek Georgië

9de eeu
1614
1878
1921
1991
2004
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 880 km2  
1 110 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
393 700 ()
333 953
135,32 / km2
350,5 / myl2
MOI (2017) Adzjarië 0,781 ()  –  hoog
Geldeenheid Georgiese lari (GEL)
Tydsone
 - Somertyd
GET (UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD .ge .გე (Georgië)
Skakelkode +995 (Georgië)

Etniese samestelling

Adzjarië 
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Die Adjariërs, 'n etniese subgroep van die Georgiese volk, vorm die meerderheid van die bevolking in die streek. Die Adjariërs onderskei hulself van die Georgiërs vanweë hul Islamitiese identiteit.

Etniese samestelling van Adzjarië (2014)
Etniese groep Aantal %
Adjariërs/Georgiërs 320 742 96,0
Armeniërs 5 461 1,6
Russe 3 679 1,1
Oekraïners 793 0,2
Grieke 575 0,2
Azerbeidjanners 340 0,1
Assiriërs 131 0,0
Ossetiërs 101 0,0
Jesiede 81 0,0
Ander 2 050 0,6
Adzjarië (totaal) 333 953 100

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Adjara.oggAutonomous Republic of Adjara (KA).oggBatoemiGeorgiesGeorgiëHoofstadLys van omstrede gebiedeLêer:Adjara.oggLêer:Autonomous Republic of Adjara (KA).oggSwartseeTbilisiTurkyeWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

20ste eeuRina HugoBlaarAnilingusElektrodeOlimpiese SomerspeleOplossing (chemie)Slag van Cuito CuanavaleStereotipeNarsistiese persoonlikheidsteuringSuid-Afrikaanse ReserwebankBeëdigde verklaringNedersettingHulpwerkwoordHartJoodse kalenderBybelNag van die lang messeRenosterEkonomie van Suid-AfrikaSint JorisdagGoudkus (streek)HeupKrieketSias ReineckeJan van TonderImpakte van toerismeVerlede tydDialoog in fiksieIsraelTuisbladVoornaamwoordFotosinteseSteenkool in Suid-AfrikaGianna MichaelsVerkragtingMetafoorErfenishulpbronMiddelmisbruikGrondSeksDroogteSoortnaamKoorsblaarChromatografieLionel MessiOrtopedieJode in Suid-AfrikaEthiopiëKindermishandelingXenofobieVoortrekkermonumentAlliterasieShakaVaginaCalviniaGeskiedenis (vakgebied)MandalaNasionale VrouedagStikstofTelkomDieregeluideRooilipslangEskomIronieHondFraktuurSimboolReënLys van musiekinstrumenteKatAfro-AmerikanersHeuningbySkildklier🡆 More