Koetaisi

Koetaisi (Georgies: ქუთაისი, , luister (hulp·inligting)) is in die weste van Georgië sowat 220 km wes van die hoofstad Tbilisi geleë en het vanaf Oktober 2012 tot Desember 2018 as regeringsetel van dié land gedien.

Die stad het 'n bevolking van 147 635 in 2014 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 67,7 km². Koetaisi is ook die derde grootste stad van dié land naas die hoofstad Tbilisi en Batoemi. Dit het in die Middeleeue as hoofstad van die Koninkryk Georgië en die Koninkryk Imereti gedien. Die parlement van Georgië is in 2012 na Koetaisi geskuif ten einde van desentralisering en die opgradering van die stad se status. Die parlementsetel is in Desember 2018 na Tbilisi teruggeskuif.

Koetaisi
ქუთაისი
Koetaisi

Kaart Wapen
Koetaisi
Koetaisi
Vlag
Koetaisi
 Land Vlag van Georgië Georgië
 Streek Imereti
 Koördinate 42°15′N 42°42′O / 42.250°N 42.700°O / 42.250; 42.700
 Stigting 8ste eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 200 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 147 635
 - Bevolkingsdigtheid 2 200/vk km
 Tydsone UTC +04:00
 Burgemeester Giorgi Chighvaria

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BatoemiGeorgiesGeorgiëKutaisi.oggLêer:Kutaisi.oggMiddeleeueRegeringsetelTbilisiWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolfBemarkingInkomstebelastingProstaatkankerPriemfaktorGoudstandaardBoet TroskieNormeGemeenskapEskomUilMosambiekSpelerposisies in rugbyGriepVryheidsdagHage GeingobVlermuisDoopEkonomieLionel MessiDie BylSteve HofmeyrTswanasWeeluisHomoniemEgipteSpider-ManImpakte van toerismeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAfrika-dromRookgewoonteDuitse herdershondLys van onkruid in Suid-AfrikaKroonblaarSokkerJeuksiekteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWitrenosterErfenisdag (Suid-Afrika)SkoenlapperLily CarterLys van Griekse mitologiese figureOsoonuitputtingVerkleurmannetjieWebjoernaalWerkwoordVrouDemi Lee MooreMotiveringOrale seksArendKultuurSonneblomPoësieStereotipeVerantwoordelikheidHormoonAfrikaansBeroerteRivierWalvisDwelmmiddelNedersettingSoogdierSonkragPornografiese akteurDiskriminasie op grond van velkleurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BoelieryLys van Suid-Afrikaanse musikanteRehoboth-bastersSebraNathaniel RothschildSuid-Afrikaanse ReserwebankHoofstad🡆 More