Pella-Aalwyn: Plantspesie

Pella-aalwyn (Aloe dabenorisana) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Noord-Kaap en kom voor in die Dabenorisberge en Pellaberg in Boesmanland.

Die aalwyn is seldsaam. Die plant groei op kranse en hang af teen die kranse. Die blare buig terug na die stam toe en is dof groen met 'n rooi tint. Daar is klein, wit, tande op die blaarrande.

Pella-aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. dabenorisana
Binomiale naam
Aloe dabenorisana

Die plant blom van Augustus tot November.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WorldCatBrasiliëErektiele disfunksieGeloftedagLandbouMiddeloorontstekingHemelvaartRenier van RooyenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Teologie1892GeldShaivismeOlimpiese Somerspele 2004HartversakingAnrich HerbstKunsVlermuisJaarAPlat AardeLuidsprekerNagmaalKongo-krisisLys van slangeMaroela MediaOosters-Ortodokse KerkHerpes simplexKrokus Stadsaal-aanvalSkildklier2018 Brasiliaanse Grand PrixIranMaselsPoesNuwe TestamentLangste woordKruisigingJemenWhitey BassonDarwinismeTallinnGurbanguly BerdimuhamedowSiembambaAnale seksJagluiperdMaanGeboorteDissipel vir wie Jesus baie lief wasAirbus A340Lys van Griekse mitologiese figureGoudJoe BidenNederduitsch Hervormde KerkLourierblaarVingerseksPythagoras se stellingRoofdierAarverkalkingKwartêrBisantynse RykEkonomieMarkenAndré P. BrinkTweede WêreldoorlogWerkloosheid8 AprilXi JinpingKerkslawies2018 Australiese Grand PrixHartNamibiëHadjAnneli van RooyenThe GuardianMachu PicchuBlourokke🡆 More