Adriano Celentano

Adriano Celentano (Italiaans: ; gebore 6 Januarie 1938) is 'n Italiaanse sanger, musikant, akteur en film-regisseur.

Hy is bekend as "il Molleggiato" (die buigsame een) as 'n gevolg van sy dans styl.

Adriano Celentano
Adriano Celentano
Agtergrondinligting
Gebore6 Januarie 1938
Beroep(e)Musikant
InstrumenteStem, kitaar, klavier, tromme
Jare aktief1957–hede
EtiketteJolly, Clan Celentano
AssosiasiesI Ribelli, Mina
Webwerfclancelentano.it

Celentano het baie plate-albums uitgereik wat enorme kommersiële en kritieke sukses behaal het.

Hy word dikwels erken as die outeur van die musiek en die lirieke van sy liedjies, alhoewel, volgens sy vrou Claudia Mori, hulle is soms in samewerking met ander geskryf. As gevolg van sy produktiewe loopbaan en groot sukses, beide in Italië en die res van die wêreld, word hy beskou as een van die pilare van Italiaanse musiek.

Celentano word ook erken dat hy veral opmerklik is vir veranderinge in die musiekbedryf. Dit word erken dat hy Rock'n'Roll aan Italië bekendgestel het – 'n genre wat jongmense van destyds baie aangespreek het. As akteur het Celentano in ongeveer 40 films verskyn, meestal komedies.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hulp:IFA/Italiaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Peach van PletzenMiltWebblaaierAktuarisSteve HofmeyrSteenkoolSlaapapneeTrigeminale neuralgieDie Stem van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWhatsAppTuberkuloseAppel (sanger)NiersteenMynie GrovéWortelGeldYsterFiksieWikinewsNicolas-Louis de LacailleSonnestelselAbsesSonsverduisteringKwikstertjieNaaktheidWikimedia-stigtingGrondAlliterasiePaaseierEnsiklopedieJohn SteenhuisenSmall HandsDeon GrootKoeksisterGetalDanie du ToitKeiskammahoekAfrikaanse TaalbewegingMondFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982BrandewynKoöperasiestoriesVrugbaarheidBloublasieFord Model TLys van veltoestandeNierJohannes KerkorrelKunsmatige intelligensieDemi Lee MoorePriemgetalSterBateNarsismeLiewe HeksieRosettasteenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SpekboomColubrina nicholsoniiBorriePapierkelkeAswoensdagMorfeemChanette PaulKunsHeilige SaterdagTswanaMenstruasieRenier van RooyenPuberteitPokkeLys van Afrikaanse rolprenteBulgaryeSianobakterie🡆 More