Abses

'n Abses is 'n versameling van etter wat binne 'n weefselholte van die liggaam opgebou het.

Abses
Klassifikasie en eksterne bronne
'n Abses.
'n Abses.
ICD-9 682.9
MeSH D000038
Abses Mediese waarskuwing

Daar bestaan twee hooftipes absesse.

Interne abses

Hierdie tipe abses word 'n empieem genoem wanneer dit op die brein of in die longe voorkom. 'n Interne abses kan in amper enige van die interne organe ontstaan, en word gewoonlik groot voordat dit gevind word. Die pasiënt ontwikkel gewoonlik 'n koors en voel olik. Dit ontstaan weens 'n bakteriële- of fungusinfeksie. Weens die infeksie vind weefselskade plaas en die dooie selle versamel as etter en vorm 'n abses.

Interne absesse benodig 'n ultraklankskandering of 'n laparoskopie om die diagnose te bevestig. 'n Interne abses word met 'n antibiotikum behandel sodat dit nie versprei nie, maar die abses sal tydens 'n operasie gedreineer moet word.

Eksterne absesse

'n Eksterne abses (velabses), vorm dikwels as gevolg van 'n velinfeksie (sellulitis).

Waar die velabses aanvanklik rooi, pynlik en hard voel, versag die abses soos wat die weefselholte meer en meer met etter gevul word. Met tyd vorm die abses 'n kop, wat bars sodat die etter uitvloei en die abses sodoende dan dreineer.

Aanvanklik word hierdie tipe abses met warm kompressie en 'n antibiotikum behandel, maar wanneer daar etter is, moet die abses dreineer word voordat dit sal genees.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onse VaderBesoedelingWoordeboek van die Afrikaanse TaalBergpredikasieLys van visseMonopolieLys van bekende Suid-AfrikanersHemelvaartsdagLys van politieke partye in Suid-AfrikaHerfsVaginale kankerDataverwerkingDiatomiese molekuulJan-Willem BreureVraag en aanbodBloedvergiftigingRassismeApartheidRoemeensAborsieKitaarLys van myne in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van ingelyfde NG gemeentesPresident van die Verenigde State van AmerikaWinterDemi Lee MooreSlag van Cuito CuanavaleKaartCSSSkaapPeriodieke tabelPlae van EgipteSewe wonders van die wêreldLetterkundeWes-KaapSteve HofmeyrJan Willem JanssensUnie van Suid-AfrikaKorrupsieVoortrekkermonumentKoos BekkerAfleiding (taalkunde)MierBoer Soek 'n VrouSteenkoolAfrikaTelefoonSiya KolisiMiddelmisbruikVloeistofEugenetikaValiant SwartWikimedia-stigtingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJapanneesVioolBaardskeerder-spinnekopVlagterminologieAtoomArendAardkorsWerwelkolomWoordeskatuitbreidingBeer AdriaanseSelfbeeldAboriginesIslamNasionale VrouedagGesonde dieetLeonardo da VinciToringGewasboerdery in Suid-AfrikaLidwoordTweede WêreldoorlogPresident van Suid-Afrika🡆 More