Metafoor

'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het.

Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.

Voorbeelde:

  • "Hart van klip."
  • "Die oseaan van die lewe."
  • "'n wil van staal."
  • "Die skip van die woestyn (Kameel)."
  • "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.

Verwysings

Tags:

Beeldspraak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Langste woordAkteurGordon MooreMosselbaaiKoronavirussiekte-2019Christo WieseJoe BidenCas Janse van VuurenArgeologiePanama-dokumenteHidroponikaPankreasFalklandeilandeDiepaartromboseByHottentot (vis)Antjie SomersBloedplaatjieLourierblaarSpinnekopJohannes KerkorrelBelgiëTandbederfSkrikkeljaarAardeZazaki2013 Aboe Dhabi Grand PrixSamuel CronwrightThys die BosveldklongSelfstandige naamwoordNeroOosters-Ortodokse KerkPythagoras se stellingNatuurbewaringPaaseierBostonBahamasLys van elemente volgens simboolJohan StemmetSokkerVerkoueBoerjatiëEuropaDiktatorskapLys van woestyneAGeskiedenis van Suid-AfrikaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKoorsblaarWesley SneijderGeskiedenis van erotiese afbeeldingsNapoleon I van Frankryk2018 Australiese Grand PrixKwaggaEkonomieBosluisSkisofrenieSonAalwynAfrikaanse skrywersArabiesErektiele disfunksieBen Gurion Internasionale LughaweOlimpiese Somerspele 2004IndonesiesTafelbergJulius MalemaAfrikaanse woordelys en spelreëlsURIDansMeksikoRoekelose DadeGesinsdagTallinnSelfbeeldDesiré GardnerCarles PuigdemontDigitale objek-identifiseerder🡆 More