Kortverhaal: Kort literatuurwerk, gewoonlik in verhalende prosa geskryf

Die kortverhaal is nie soos sy naam aandui, bloot 'n korter verhaal nie; dit is 'n prosawerk met 'n besonder strak bou.

In die kortverhaal gaan dit nie soseer om die gebeure nie; dit gaan om karakteronthulling, om die openbaring van 'n bepaalde aspek van die menslike bestaan. Die hoofkarakter word gewoonlik op 'n bepaalde oomblik in sy lewe getoon, waarop hy tot 'n dieper insig in die lewe kom. Die kortverhaal is dramaties eerder as epies.

Lengte

In terme van lengte, is die woordtelling tipies tussen 1 000 en 4 000 vir kortverhale; sommige het egter 15 000 woorde en word steeds as kortverhale geklassifiseer. Verhale met minder as 1 000 woorde word soms na verwys as "kort-kortverhale", of "blitsfiksie".

Verwysings

Tags:

DramaHoofkarakterLeweOpenbaringProsa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelsugBruin huisslangBora BoraWikisourceLisa AnnDie BylAfrikaanse taalleerHemelvaartsdagMercuriusEreksieSlag van Cuito CuanavaleGoogle TranslateBulgaryeSterUS AirwaysGezina, PretoriaVulvaSkoenlapperKoos du PlessisGeboorteTurksvyRoodepoortEjakulasieEpilepsieSeekoeiPaddaEuropaKallie KrielKrampVerenigde KoninkrykTobie CronjéKeelseerArabiesInfeksieNarsistiese persoonlikheidsteuringGerrie PretoriusPiet ByleveldBaardskeerder-spinnekopSwaziSanskritToyota CorollaLys van landname in verskeie tale (J-P)BasisinkomsteWaarheid-en-versoeningskommissieTuberkuloseCarike KeuzenkampVyfsterCourseraLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGotenburgMensAntieke EgipteRegGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCobus RossouwCarles PuigdemontSarah Rose KarrKookkunsLangste woordGesinsdagAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDieetveselNoord-Sotho (taal)Wassily KandinskyLeeuZoeloeKasteel die Goeie HoopSuiwelprodukMenstruasieGoogleHoender🡆 More